Description
Skrywer: Kobie Kleynhans
Wiskunde Graad 3 Basislyn Assessering TAAK & MEMO [2019] 44x Bladsye
Getalle, bewerkings en verwantskappe
1 Tel
- Tel in veelvoude van 2’s, 3’s, 4’s, 5’e, 25’s, 50’s en 100’e
- Skat
- Tel die voorwerpe en omsirkel korrekte aantal
2 Tel vorentoe en terugwaarts (1-400)
3 Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 250
- Afnemende en stygende orde
- Wat kom voor, na of tussen?
- Meer as of minder as?
- Afronding tot die naaste tien
- Vergelyk getalle deur van korrekte simbole gebruik te maak
- Halvering en verdubbeling
4 Voltooi ‘n getalgrafiek 151-220
5 Getalsimbole en getalwoorde
- Lees die getalnaam en omsirkel om die getalsimbool jou getalkaart
- Herken, lees en skryf getalsimbole
- Lees die getalsimbool en skryf die name
6 Plekwaarde
- Tel die blokkies en skryf getalsimbool
- Skryf in uitgebreide notasie
- Noem die numeriese waarde van die onderstreepte syfer
- NoOpem die plekwaarde van die onderstreepte syfer
7 Breuke
- Verdeel 2D vorms in gegewe breuke
- Kleur die helfte van die voorwerpe
- Kleur ‘n kwart van die voorwerpe
8 Werk met geld
Bereken die koste van die produkte asook die verskil (jou verandering)
9 Bewerkings:
- Hoofrekene: getalkombinasies tot 20
- Vermenigvuldiging en deling
- Optel en aftrek
- Opbou en afbreek van getalle tot 75
- Optel en aftrek van 2-syfergetalle
- Halvering en verdubbeling van 2-syfergetalle
10 Probleemoplossing
Patrone en funksies
1 Getalpatrone
- Kopieër, brei uit en beskryf eenvoudige getalreekse
- Noem die reël
- Tel vorentoe en agtertoe in veelvoude
2 Meetkundige patrone
- Identifiseer en brei meetkundige patrone uit
- Vul die ontbrekende patroon in
- Identifiseer en benoem die patroon
- Groeiende patrone
- Kan jy hierdie patrone beskryf?
Ruimte en vorm
1 Twee-dimensionele vorms
- Herken en benoem 2D vorms en eienskappe
2 Driedimensionele voorwerpe
- Herken en benoem 3D-voorwerpe en eienskappe
3 Posisie, oriëntasie en aanwysings
4 Simmetrie
- Trek ‘n lyn van simmetrie in meetkundige en nie-meetkundige voorwerpe
Meting
1 Tyd
- Werk saam met ‘n kalender
- Lees analoog tyd
2 Lengte
Meet die lyne in cm met behulp van jou liniaal
3 Massa (gewig)
- Eenheid van meting
4 Deel (kapasiteit)
- Eenheid van meting
Datahantering
Marzanne (verified owner) –
Baie oulik….
c.koegie@yahoo.com (verified owner) –
Baie oulik en baie moeite in gesit. Baie dankie
Tanya Johannes (verified owner) –
Bianca Oosthuizen (verified owner) –