Graad R Wiskunde Werkboek 2

R75.00

(17 customer reviews)
Category:

Description

Graad R Wiskunde Werkboek 2 (102x bladsye)

  • Sluit konsepte in soos voorgeskryf deur CAPS vir Graad R Kwartaal 2.
  • Getalle 4-6

17 reviews for Graad R Wiskunde Werkboek 2

  1. Sharon (verified owner)

    Wonderful!

  2. Michelle Pieterse (verified owner)

    Ek is so beindruk met die boeke wat ek afgelaai het. Dis deeglik, netjies en my kind is mal daaroor. Dit maak huiswerk sommer pret. Soveel meer as wat ek verwag het. Defnitief waarde vir geld. Ek gaan sommer die hele reeks kry!

    Baie geluk op ‘n uitstekende reeks en puik diens.

  3. Corlia Lubbe (verified owner)

    Baie oulik en help baie in die klas kamer

  4. Elvaira Petersen (verified owner)

    This product is excellent. And the service and advise is awsome. Greatfull for this group. God bless you Kobie.

  5. Anette (verified owner)

  6. Wilmie Tredoux (verified owner)

  7. Anonymous (verified owner)

  8. Dorina Brewis (verified owner)

  9. Gabriela Slinger (verified owner)

  10. Karien van Niekerk (verified owner)

    Ek het al 3 Wiskunde werkboeke aangekoop en ek is geweldig beïndruk met die kwaliteit. Ek gebruik die werkkaarte op ‘n daaglikse basis in my klas. Baie dankie!!

  11. AME BASSON (verified owner)

  12. Charmaine Oosthuizen (verified owner)

  13. Cindy Pietersen (verified owner)

  14. Stephany Willemse (verified owner)

    Absoluut Mal oor die boekie en so is my leerders♥️♥️

  15. Caren B. (verified owner)

    Baie goeie opvolg op Werkboek 1. Maatjies verstaan wat hulle moet doen en geniet wat hulle doen. Moet asseblief nie ophou met die goeie diens wat julle lewer nie.

  16. Chenelle Rademeyer (verified owner)

  17. Anonymous (verified owner)

    Jy maak ons werk makliker💝

Add a review