Description
Graad R Wiskunde Werkboek 4 (105x bladsye)
- Sluit konsepte in soos voorgeskryf deur CAPS vir Graad R Kwartaal 4.
- Hersiening van getalle 1-10 en herken getalname een-tien.
- Optelling/Aftrekking
- Patrone
- 2-D vorms & 3-D voorwerpe
- Meting: Lengte, Massa, Kapasiteit
- Datahantering
Adel Badenhorst (verified owner) –
Herman (verified owner) –
Boekie is van groot waarde vir Grd R