Intervensie Leeskaarte 2

R45.00 excl. VAT

(19 customer reviews)

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Sluit 50 Leeskaarte in.

  • Leeskaarte bevat eenvoudige sinstrukture met herhaling van klanke en woorde.
  • Leeskaarte kan leerders help met intervensie deur hulle te help om woorde en sinne te identifiseer, die betekenis daarvan te begryp en verbande tussen woorde en sinne te maak. Dit versterk hul leesbegrip en taalvaardighede.

19 reviews for Intervensie Leeskaarte 2

  1. Bianca Engelbrecht (verified owner)

  2. Eveleen Matlala (verified owner)

    Always very satisfied with your products☺️

  3. petrea du toit (verified owner)

    Very good

  4. Renay F. (verified owner)

    Baie goeie intervensie leeskaarte en sluit sigwoorde in.baie dankie vir n puik produk👌

  5. Andri Vermeulen (verified owner)

  6. Irma (verified owner)

    Jy sit so baie tyd in elke Hulpbron in. Wonderlik vir die leerders wat steeds nie op graadvlak lees nie. Baie dankie vir jou.🤗

  7. Hester Van Eden (verified owner)

    Easy to use and fun learning for learners. The experience of surprised joy on their faces when they realize that they could actually read …. 👌🤩

  8. Rulene Taff (verified owner)

    My Klaskamer hulpbronne bring n absolute lus vir leer in my klaskamer.Fantastiese hulpbronne.I simply ❤ lovit
    Dankie Baie.

  9. Anonymous (verified owner)

    Die leeskaarte werk maklik en leerders geniet dit!

  10. Anonymous (verified owner)

    Uitstekend vir intervensie met leerders wat sukkel om te lees.

  11. Vonnie Visagie (verified owner)

  12. Heloise de Nysschen (verified owner)

    I received my purchase immediatly. Very good service.

  13. Trisha S. (verified owner)

  14. Jeannine S. (verified owner)

  15. Anonymous (verified owner)

  16. Chantelle Van Niekerk (verified owner)

  17. Genevieve Mannel (verified owner)

    ‘n Regte steunpillaar om kinders se vertrou in ‘n tweede taal te bevorder.

  18. Bridgette Bell-Cross (verified owner)

  19. Christine Van der Linden (verified owner)

    Absoluut fantasties!🎉

Add a review