Description
Kaktus Klaskamer Reëls
# 1 Luister met aandag as Juffrou praat.
#2 Steek jou hand op as jy iets wil vra of sê.
#3 Moenie in die klas rondloop nie.
#4 Hou jou tafel altyd netjies.
#5 Praat altyd in ‘n fluisterstem,
#6 Volg instruksies vinnig en flink.
#7 Werk netjies in jou boeke.
#8 Toon altyd respek vir ander.
#9 Hou jou juffrou gelukkig.
Anonymous (verified owner) –
Dominique Maritz (verified owner) –
Angelique Van Vreden (verified owner) –
Monique Janse van Rensburg (verified owner) –
Peet Marx (verified owner) –
Excellent service and products
Chrissie (verified owner) –
Carla van Schalkwyk (verified owner) –