Description
Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte
Woordbou Taak 1: Inhoud
- Skryf a of aa woorde by prente
- Skryf e of ee woorde by prente
- Skryf 0 of 00 woorde by prente
- Skryf u of uu woorde by prente
- Skryf ee of eu woorde by prente
- Skryf ui of y woorde by prente
- Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente
Woordbou Taak 2: Inhoud
- Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord.
Hoor jy a of aa? - Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord.
Hoor jy o of oo? - Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord.
Hoor jy e of ee? - Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord.
Hersiening van bogenoemde woorde
Woordbou Taak 3: Inhoud
- Skryf die korrekte woord vir die prent: aa, oo, ee, uu
- Skyf jou eie woorde met dubbelklanke
- Kyk na die prent en skryf die woorde: ie, oe, ou, ui, eu
Woordbou Taak 4: Inhoud
- Skryf die korrekte woord vir die prent (a/aa; e/ee; o/oo; u/uu)
- Gebruik die woorde in die blok om sinne mee te voltooi.
- Sorteer woorde in die korrekte kollom
- Kies 3 woorde en skryf jou eie sinne
- Lees die sin en omkring die korrekte woord
Taak 5: Transkripsie van woorde & sinne (4x Taakkaarte)
- Lees aa-woorde en skryf die woorde in jou boek.
Voltooi die sinne met die aa-woorde. - Lees ee-woorde en skryf die woorde in jou boek.
Voltooi die sinne met die ee-woorde. - Lees oo-woorde en skryf die woorde in jou boek.
Voltooi die sinne met die oo-woorde. - Lees uu-woorde en skryf die woorde in jou boek.
Voltooi die sinne met die uu-woorde.
Taak 6: Transkripsie van woorde & sinne (6x Taakkaarte)
- Lees ie-woorde en skryf die woorde in jou boek.
Voltooi die sinne met die ie-woorde. - Lees oe-woorde en skryf die woorde in jou boek.
Voltooi die sinne met die oe-woorde. - Lees ou-woorde en skryf die woorde in jou boek.
Voltooi die sinne met die ou-woorde. - Lees ui-woorde en skryf die woorde in jou boek.
Voltooi die sinne met die ui-woorde. - Lees eu-woorde en skryf die woorde in jou boek.
Voltooi die sinne met die eu-woorde. - Lees ei-woorde en skryf die woorde in jou boek.
Voltooi die sinne met die ei-woorde.
Plakkaat: A4 Dubbelklank woorde (aa, ee, oo, uu)
Plakkaat: A4 Diftong woorde (ie, oe, ou, ui, eu, ei)
(37 bladsye)
(Taakkaarte kan gelamineer word vir hergebruik)
Shelaine Struwig (verified owner) –
Hester Mouton (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Jeanita Le Roux (verified owner) –
Felicity Botha (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Help my kinds to understand the work better.
Zanita B. (verified owner) –
Wonderlike produkte teen bekostigbare pryse. My graad een geniet elke oomblik van leer met die hulpmiddels.
Riana Beukes (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Marli Wilson (verified owner) –
Lizell Julius (verified owner) –
Goeie klankherkenning aktiwiteite.
Helen (verified owner) –
Liezille Schmidt (verified owner) –
Estie Matthee (verified owner) –
odette pringle (verified owner) –
Arina Botha (verified owner) –
Elmarie Lombaard (verified owner) –
Cindy Willmers (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Altyd briljant!!!!
Sunelle B. (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Elizbe Kotze (verified owner) –
Christine Van der Linden (verified owner) –