Description
Sluit in:
Klankbou Taakboekie (20 bladsye)
- Vul in oe of ou
- Bou 3x woorde met diftonge
- Lees die woord in die blok en voltooi sinne
- Skryf woorde in meervoudsvorm
- Voltooi die sin deur die regte woord in te vul
- Bou eie woorde met klankfamilies
- Bou eie woorde met twee konsonante klanke en skryf jou eie sin
- Voltooi sinne met rymwoorde
- Omkring die regte woord
- Vul die ontbrekende klanke in
- Skryf die skommel sinne reg oor
- Voltooi die sinne met rymwoorde
- Lees die sin en omkring die regte woord
- Vul die korrekte klanke in (bl-; pr-; sl-; kl-; vl-; -lk)
- Kies die regte woord en skryf onderaan prent
- Skryf die sin oor en teken ‘n prentjie.
- Voltooi die woorde met die klanke in die blok
- Soek woorde met ei en eu en sorteer in kolomme
- Watter klankies makeer aan die begin van die woorde? (sn, sk, gr, dr, sw, pr, pl, br, l, d)
- Vul die klankies/woorde in wat weggelaat is.
- Watter prentjies pas by die klank?
- Skryf woorde met die volgende begin- en eindklanke en teken ‘n prent
- Skryf die woord vir die prent
- Skryf sinne in die verlede tyd met die gebruik van ‘n raamwerk
- Skryf die meervoud vir elke woord deur -e of -s by te voeg
- Voltooi die sinne met die woorde: haar, sy, haar, hom, hulle
- Skryf die sinne oor met korrekte hoofletters en punte
- Bou jou eie woorde met die volgende begin- en eind-klanke en teken ‘n prent vir elke woord
- Voeg konsonante saam om woorde te bou
- Gebruik die volgende letters en maak jou eie woordeboek
- Skryf die naam vir elke prent (3 x prent bladsye)
Shelaine Struwig (verified owner) –
Hester Mouton (verified owner) –
Maria Lousia Janse van Vuuren (verified owner) –
Riana Beukes (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
mary campher (verified owner) –
Lizell Julius (verified owner) –
Baie goeie boekie.
Helen (verified owner) –
Liezille Schmidt (verified owner) –
Roeleen F. (verified owner) –
Arina Botha (verified owner) –
Isle Verster (verified owner) –
Nadia M. (verified owner) –
Chrizelda Du Toit (verified owner) –
Baie oulik rerig
Anonymous (verified owner) –
Altyd briljant!!!!
Hewer Sharon (verified owner) –
Engela Maria Cornelia Hadland (verified owner) –
Christine Van der Linden (verified owner) –