Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 2 Taakkaarte

R30.00

Description

Skrywer: Kobie Kleynhans

Taak 1: Meervoude met -e

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder lees sinne en verander die woord in hakkies na sy meervoud.
  • bv. Die (koei) se kalfies drink melk.

Taak 2:  Meervoude met -s

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder lees sinne en verander woorde in hakkies na meervoude
  • bv.  Mamma gooi die konfyt in die (bottel).

Taak 3:  Meervoude met kort klinkers

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. tas-se
  • Leerder verander woord in hakkies na sy meervoud
  • bv. Die groot seuns dra (das) skool toe.

Taak 4: Meervoude met lang klinkers

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder skryf meervoude met lang vokale klanke in lettergrepe bv. tra-ne
  • Leerder verander woord in hakkies na sy meervoud
  • bv.  Die kind se (traan) wil net begin loop.

Taak 5: Werk met woorde: be-; ge-; ver-

  • 19x Taakkaarte
  • Skryf woorde met verskeie klanke (bv dr-, dw-; fl-; fr-; gl-; gr-; -ld; -rm; spr- ens)
  • Gebruik woorde in eie sinne.

Taak 6: Verkleining met -ie

  • 3x Taakkaarte
  • Transkripsie van verkleiningswoorde met -ie.
  • Verander die woord in hakkies na sy verkleiningswoord.
  • bv. Ek skryf gou ‘n (brief) vir my ouma.

Taak 7:  Verkleining met -tjie

  • 3x Taakkaarte
  • Verander die woord in hakkies na sy verkleiningswoord.
  • bv. Pappa stuur die stout (seun) na sy (kamer) toe.

Sluit in: Sigwoordeskat en hoefrekwensie woorde

Taakkaarte kan gelamineer word vir hergebruik.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 2 Taakkaarte”

My Inkopies