Description
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte (45x bladsye)
Taakkaarte 1: Inhoud
- Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u)
- Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie)
- Skryf die woorde in die regte kolom
- Lees die sinne vir juffrou
Taakkaarte 2: Inhoud
- Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu)
- Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei)
- Lees die woorde
- Voltooi die onbrekende woord
- Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie)
- Leeskaarte: ie, oe, ou, ui, eu, aai, ooi Woorde
Taakkaarte 3: Inhoud
- Leeskaart: My Klinkers (a, e, i, o, u)
- Leeskaart: Dubbelklanke (aa, ee, oo, uu)
- Vul die onbrekende klank in bv. k….t (a)
- Lees die sinne en skryf dit in jou werksboek (Transkripsie)
- Vul die ontbrekende woorde in (Leesbegrip)
- Skommel die woorde reg
- Diktee: Luister na die sin en skryf dit
Taakkaarte 4: Inhoud
- Leeskaart: Diftonge (ie, oe, ou, ui, eu, ei, aai, ooi)
- Vul die onbrekende klank in bv. b……k (oe)
- Lees die sinne en skryf dit in jou werksboek (Transkripsie)
- Vul die ontbrekende woorde in (Leesbegrip)
- Skommel die woorde reg
- Diktee: Luister na die sin en skryf dit
Taakkaarte 5: Inhoud
- Taakkaarte met dubbelklanke (aa, ee, oo, uu)
- Taakkaarte met diftonge (ie, oe, ou, ui, eu, ei)
- Lees die woorde in die blokkie en voltooi die sinne (Leesbegrip)
- Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie)
(Taakkaarte kan gelamineer word vir hergebruik)
Wilma Steyn (verified owner) –
Estie Smith (verified owner) –
Florence van der Sandt (verified owner) –
Joanne Levendal (verified owner) –
Laetitia Golden (verified owner) –
Uitstekend
Shanice Tatchell (verified owner) –
Lovely resources
Shelaine Struwig (verified owner) –
Chantell Henrico (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Loving it
Hester Mouton (verified owner) –
Ek is mal oor jou werk en ek gebruik van dit vir my graad 1 klas.
Eldore Grobler (verified owner) –
Lerato Maffa (verified owner) –
Amanda Kapp (verified owner) –
Henda Visser (verified owner) –
Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS
Jeanita Le Roux (verified owner) –
Maria van Blerk (verified owner) –
Marissa Luiters (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Clary van Rooyen (verified owner) –
Waardevolle werk …….dit maak my beplanning in hierdie moeilike tye soveel makliker…….die werk is op standaard en die prentjies is kindervriendelik…..
Anita Caissutti (verified owner) –
Ek hou baie van My Klaskamer se werk!
Riana Beukes (verified owner) –
Nicolette Brand (verified owner) –
Absolutely love these resources.
Anonymous (verified owner) –
Marli Wilson (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Vinnige diens. Werkkaarte is regtig baie goed en deeglik uitgewerk. Ek het Gr. 2 werk bestel maar gebruik dit in my SO klassie vir Graad3/4 en dit is so duidelik uiteengesit en goed versorg dat ek dit met groot sukses sal kan gebruik.
Tammy-Lee Pieterse (verified owner) –
Fantastiese taakkaarte. Dit maak my intervensie met graad 5 en 6 baie makliker. Baie dankie vir jou flinke diens.
Jennifer de Kock (verified owner) –
Mignon Cronje (verified owner) –
Janine van Schalkwyk (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
A variety of relevant activities.
Anke Rusch (verified owner) –
Tracy (verified owner) –
I teach a remedial class and this resource was excellent for helping the children re-enforce the sounds. Thank you
Miss lucretia Douglas (verified owner) –
Laurike Calitz (verified owner) –
Jade Parenzee (verified owner) –