Description
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 1 Taakkaarte
(Sluit 7x PDF dokumente in)
Taak 1: Meervoude met -s
- 3x Taakkaarte
- Leerder lees sinne en verander die woord in hakkies na sy meervoud.
- bv. Die boom is vol rooi (appel).
Taak 2: Meervoude met -e
- 3x Taakkaarte
- Leerder lees sinne en verander woorde in hakkies na meervoude
- bv. Die (perd) wei in die vlei.
Taak 3: Meervoude met kort vokale klanke
- 3x Taakkaarte
- Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. tas-se
- Leerder verander woord in hakkies na sy meervoud
- bv. Kyk hoe swem die (vis) in die dam.
Taak 4: Slotklank -d/t
- 2x Taakkaarte
- Stel spelreël bekend.
- Verander woorde na meervoude en skryf in lettergrepe bv. per-de
- Verander die woord in hakkies na sy meervoud.
- bv. Hoeveel (land) is daar in die wêreld?
Taak 5: Werk met woorde: be-; ge-; ver-
- 6x Taakkaarte
- Skryf be-; ge- en of ver- woorde.
- Transkripsie van sinne met be-; ge- & ver- woorde.
Taak 6: Werk met woorde: f/v
- 6x Taakkaarte
- Stel spelreël bekend.
- Skryf v- of f- woorde
- Gebruik v- of f- woorde in sinne.
Taak 7: Werk met woorde: -rm; -nk & -ng
- 5x Taakkaarte
- Skryf woorde met -rm; -nk en -ng woorde.
- Voltooi sinne deur die ontbrekende woorde in te vul.
- bv. Die son skyn baie …………………………. vandag.
Insluitend: Sigwoordeskat & Hoefrekewnsie woorde
Taakkaarte kan gelamineer word vir hergebruik.
Anonymous (verified owner) –
Caro-Lee Wright (verified owner) –
Marietjie Mostert (verified owner) –
Sonja de Klerk (verified owner) –
Christine F. (verified owner) –
All the resources are well presented, making it easy to use and children love completing them.
Maryke Potgieter (verified owner) –
Madelein (verified owner) –
Baie dankie!
LUZANNE BOTHA (verified owner) –
Chantal Els (verified owner) –
Uitstekend soos altyd! Baie dankie Kobie.
Louisa Smit (verified owner) –
Colleen Heyburgh (verified owner) –
Excellent
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –