Description
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 2 Taakkaarte
Taak 1: Meervoude met -e
- 2x Taakkaarte
- Leerder lees sinne en verander die woord in hakies na sy meervoud.
- bv. Die (koei) se kalfies drink melk.
Taak 2: Meervoude met -s
- 2x Taakkaarte
- Leerder lees sinne en verander woorde in hakies na meervoude
- bv. Mamma gooi die konfyt in die (bottel).
Taak 3: Meervoude met kort klinkers
- 2x Taakkaarte
- Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. tas-se
- Leerder verander woord in hakies na sy meervoud
- bv. Die groot seuns dra (das) skool toe.
Taak 4: Meervoude met lang klinkers
- 2x Taakkaarte
- Leerder skryf meervoude met lang vokale klanke in lettergrepe bv. tra-ne
- Leerder verander woord in hakies na sy meervoud
- bv. Die kind se (traan) wil net begin loop.
Taak 5: Werk met woorde: be-; ge-; ver-
- 19x Taakkaarte
- Skryf woorde met verskeie klanke (bv dr-, dw-; fl-; fr-; gl-; gr-; -ld; -rm; spr- ens)
- Gebruik woorde in eie sinne.
Taak 6: Verkleining met -ie
- 3x Taakkaarte
- Transkripsie van verkleiningswoorde met -ie.
- Verander die woord in hakies na sy verkleiningswoord.
- bv. Ek skryf gou ‘n (brief) vir my ouma.
Taak 7: Verkleining met -tjie
- 3x Taakkaarte
- Verander die woord in hakies na sy verkleiningswoord.
- bv. Pappa stuur die stout (seun) na sy (kamer) toe.
Sluit in: Sigwoordeskat en hoefrekwensie woorde
Taakkaarte kan gelamineer word vir hergebruik.
Anonymous (verified owner) –
Caro-Lee Wright (verified owner) –
Marietjie Mostert (verified owner) –
Lizelle Cooper (verified owner) –
Susan du Plooy (verified owner) –
Gertruida Strydom (verified owner) –
Sonja de Klerk (verified owner) –
Lolita Cairncrosd (verified owner) –
Gaan defnitief gebruik
Sonja Otto (verified owner) –
Excellent
Sanli Bester (verified owner) –
Hester Van Eden (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –