Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 3 Taakkaarte

R28.75 incl. VAT (15%)

(14 customer reviews)

Description

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 3 Taakkaarte

Taak 1: Meervoude met -e

  • 1x Taakkaarte
  • Leerder lees sinne en verander die woord in hakies na sy meervoud.
  • bv. Mamma koop vir my nuwe (skoen) en (kous).

Taak 2:  Meervoude met -s

  • 1x Taakkaarte
  • Leerder lees sinne en verander woorde in hakies na meervoude
  • bv.  Ons skuif die (tafel) netjies in ons klas.

Taak 3:  Meervoude met kort klinkers

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. nar-re
  • Leerder verander woord in hakies na sy meervoud
  • bv. Die (nar) by die sirkus is baie snaaks.

Taak 4: Meervoude met lang klinkers

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. tas-se
  • Leerder verander woord in hakies na sy meervoud
  • bv.  Die kind se (traan) wil net begin loop.

Taak 5: Werk met woorde: be-; ge-; ver-

  • 6x Taakkaarte
  • Transkripsie van ge-; ge- en ver- woorde.
  • Gebruik bogenoemde woorde om sinne te voltooi.
  • bv. Die luiperd …………………………. sy prooi. (bekruip)

Taak 6: Meervoude met woorde wat eindig met -f

  • 2x Taakkaarte
  • Verander die woord na sy meervoudsvorm.
  • Verander die woord in hakies na sy meervoudsvorm.
  • bv. Die (dief) steel die (skroef).

Taak 7:  Verkleining met -ie

  • 2x Taakkaarte
  • Transkipsie van verkleiningswoorde met -ie.
  • Verander die woord in hakies na sy verkleiningsvorm toe.
  • bv. Die boer sit die (vark) in die die (kalf) in die kraal.

Taak 8:  Verkleining met -tjie

  • 3x Taakkaarte
  • Transkipsie van verkleiningswoorde met -tjie.
  • Verander die woord in hakies na sy verkleiningsvorm toe.
  • bv. Die (seun) speel sy klein (trein) ry op die spoor.

Taak 9: Woorde wat eindig met -d of -t

  • 2x Taakkaarte
  • Lees die sin en voltooi die woord deur -d of -t in te vul.
  • bv. Die kin__  ba__   voor hy be__  toe gaan.

Taak 10:  Kappie ê en Deelteken ë woorde

  • 2x Taakkaarte
  • Transkripsie van woorde.
  • Gebruik die woorde in eie sinne.

Sluit in Sigwoordeskat en hoefrekwensie woorde

Taakkaarte kan gelamineer word vir hergebruik.

 

14 reviews for Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 3 Taakkaarte

  1. Lizelle Cooper (verified owner)

  2. Gertruida Strydom (verified owner)

  3. Sonja de Klerk (verified owner)

  4. Colleen Solomon (verified owner)

    Very very helpful and it is understandable for the learners working from home .

  5. ELZILI Ross (verified owner)

  6. Maria Maritz (verified owner)

  7. Hester Van Eden (verified owner)

  8. Anonymous (verified owner)

  9. Bettina Brits (verified owner)

  10. Angelique (verified owner)

  11. Shoneez Hassan (verified owner)

  12. Anonymous (verified owner)

  13. Elizbe Kotze (verified owner)

  14. Teressa Bouwer (verified owner)

Add a review