Description
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 4 Taakkaarte
Taak 1: Meervoude met kort klinker en lang klinkers
- 2x Taakkaarte van elk.
- Leerder skryf gegewe woorde in meervoudsvorm.
- Leerder voltooi sinne deur woorde in hakies na meervoudsvorm te verander.
Taak 2: Meervoude met woorde wat eindig op -d/t
- 2x Taakkaarte
- Verander die woord na sy meervoud.
- Skryf jou eie sinne met die meervoudswoord.
Taak 3: Werk met woorde: be-; ge-; ver-.
- 3x Taakkaarte
- Skryf woorde wat begin met be-; ge-; ver-.
- Gebruik woorde in eie sinne.
Taak 4: Meervoude met lang klinkers
- 2x Taakkaarte
- Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. tas-se
- Leerder verander woord in hakies na sy meervoud
- bv. Die kind se (traan) wil net begin loop.
Taak 5: Werk met woorde: be-; ge-; ver-
- 6x Taakkaarte
- Transkripsie van ge-; ge- en ver- woorde.
- Gebruik bogenoemde woorde om sinne te voltooi.
- bv. Die luiperd …………………………. sy prooi. (bekruip)
Taak 6: Meervoude met woorde wat eindig met -f
- 2x Taakkaarte
- Verander die woord na sy meervoudsvorm.
- Verander die woord in hakies na sy meervoudsvorm.
- bv. Die (dief) steel die (skroef).
Taak 7: Verkleining met -ie
- 2x Taakkaarte
- Verander gegewe woord na sy verkleiningsvorm toe.
- Skryf eie sinne met verkleiningswoorde.
Taak 8: Verkleining met -tjie
- 2x Taakkaarte
- Verander gegewe woord na sy verkleiningsvorm toe..
- Skryf eie sinne met verkleiningswoorde.
Taak 9: Verkleining met -jie (Woorde wat eindig op -d/t)
- 2x Taakkaarte
- Skryf die woorde in hulle verkleinigsvorm deur -jie by te voeg.
- Voltooi sinne deur die korrekte verkleiningswoord in te vul.
Taak 10: Werk met woorde wat eindig op -ig
- 2x Taakkaarte
- Transkripsie van woorde wat eindig op -ig.
- Voltooi sinne deur korrekte woorde wat eindig op -ig in te vul.
Taak 10: Kappie ê en Deelteken ë woorde
- 2x Taakkaarte
- Transkripsie van woorde.
- Voltooi sinne deur die korrekte woorde in te vul.
Caro-Lee Wright (verified owner) –
Marietjie Mostert (verified owner) –
Lizelle Cooper (verified owner) –
Sonja de Klerk (verified owner) –
ELZILI Ross (verified owner) –
Mariaan Hugo (verified owner) –
Puik
Lizelle Van der Merwe (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –