Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 1 Taakkaarte

R28.75 incl. VAT (15%)

(19 customer reviews)

Description

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 1 Taakkaarte

1.  Hersien woorde met 2konsonante aan begin van woord: (9x Taakkaarte)

  • dr-. dw-, fl-, fr-, gl-, gr-, kl-, kr-, kn-, kw-, pl-, pr-, sk-, sl-, sp-, st-, sw-, tr-, tw-, vr-.

2. Hersien woorde met 2konsonante aan einde van woord: (4x Taakkaarte)

  • -ng, -nk, -ld, -lm, -lp, -nd, -ns, -nt, -rg, -rk, -rm, -rp, -rt, -rs.

3.  Woorde met 3kononsonante aan die begin van woord: (3x Taakkaarte)

  • spr-, skr-, str-.

4.  Woorde wat eindig met –nk en -ng (4x Taakkaarte)

5.  Meervoude (7x Taakkaarte)

  • Hersien meervoude met -e & -s;
  • Hersien meervoude bv. meervoude met kort/lang vokale;
  • Hersien meervoude met -f woorde bv. brief-briewe;
  • Hersien meervoud woorde wat eindig met -d/-t slotklank;
  • Stel bekend: meervoude wat -te bykry bv. bees-beeste.

6.  Verkleining (4x Taakkaarte)

  • Verkleining waarin die woord ‘n -ie aankry bv. neusie;
  • Verkleinwoorde met woorde wat eindig op –d/-t wat ‘n –jie;
  • Verkleinwoorde met –pie bv. wurmpie
  • Verkleinwoorde met kort- & lang vokale klanke (4x Taakkaarte)

7.  Woorde met agtervoegsels; (8x Taakkaarte)

  • Herken en gebruik agtervoegsels soos –ik en –ike;
  • Herken en gebruik agtervoegsels soos –ig en –ige;

8.  Skryf kappie ê woorde, bv. sê, môre, brûe, stêr, skêr, blêr, pêrel, lêer nêrens, kêrel, wêreld, sôe                     (1x Taakkart)

9.  Skryf deelteken ë woorde, bv. reën, seën, hoë, kroeë, moeë, vlieë, drieë, bewoë, knieë, leë, hoë                  (1x Taakkaart)

 

 

 

 

19 reviews for Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 1 Taakkaarte

  1. Marzanne (verified owner)

    Baie oulik gaan die kinders baie help…

  2. Sonja Ferreira (verified owner)

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Liana (verified owner)

  5. Tracey (verified owner)

    Enjoy the activities

  6. Heila Barkhuizen (verified owner)

  7. Riette Taylor (verified owner)

  8. Lizelle Lategan (verified owner)

  9. Reinette Du Toit (verified owner)

  10. Corne De Kock (verified owner)

  11. Danita Botha (verified owner)

    Deeglike werk. Baie dankie.

  12. Marloise Potgieter (verified owner)

  13. Janine Maart (verified owner)

  14. Antoinette Engel (verified owner)

  15. Wasiela Abdurahman (verified owner)

    Love it. Layout is good content is perfect.

  16. Jani Theron (verified owner)

  17. Monica van den Berg (verified owner)

  18. Anonymous (verified owner)

  19. Elizbe Kotze (verified owner)

Add a review