Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 3 Taakkaarte

R25.00

(11 customer reviews)

Description

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 3 Taakkaarte

Taakkaarte sluit die volgende in:

  • Meervoude met kort/lang vokale klanke, asook wat -e/-s bykry.
  • Meervoude waar die stamwoord verander.
  • Meervoude met -ae.
  • Verkleining met woorde wat eindig op -m en =pie bykry.
  • Verkleining met -tjie.
  • Verkleining van eenlettergrepige woorde met -etjie.
  • Verkleining van eenlettergrepige woorde wat op -ng eindig met -etjie as verkleiningsvorm.
  • Verkleining van meervoudige woorde wat op -ng eindig en die -g wegval en -kie bykry.
  • Verkleining met lang vokale klanke
  • Woorde wat begin met f-. Woorde wat sê wat mense kan doen of hulle beskryf begin altyd met ‘n f-.
  • Woorde wat eindig met -f.  Onthou: Woorde eidig nooit met ‘n -v nie, maar altyd met ‘n -f.
  • Woorde met -f- in die middel.
  • Woorde wat met v- begin.
  • Woorde met –d/-t slotklank.  Verander die -d/t woord na sy meervoud- en verkleiningsvorm.
  • Kappie ê woorde.
  • Deelteken ë woorde.
  • Trappe van vergelyking.
  • Versamelname, ‘n Versamelnaam (of versamelwoord) is ‘n selfstandige naamwoord wat ‘n versameling dinge vandieselfde soort aandui.
  • Oop- en geslote lettergrepe.
  • Saamgestelde woorde: Saamgestelde woorde het twee of meer stamwoorde.
  • Woorde wat begin met ver-.
  • Manlike & vroulike vorme.

 

11 reviews for Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 3 Taakkaarte

  1. Liana (verified owner)

  2. Tracey (verified owner)

    Enjoy the work cards

  3. Gertruida Strydom (verified owner)

  4. LIZELLE MAYERS (verified owner)

  5. Nolene (verified owner)

  6. Julene Farmer (verified owner)

    Very much helpful – thank you. Kobie is doing a great job thank you.

  7. Liezille Schmidt (verified owner)

  8. Evette Harrison (verified owner)

  9. Anonymous (verified owner)

  10. Ingrid Moolman (verified owner)

  11. Janine Maart (verified owner)

Add a review