Description
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 3 Taakkaarte
Taakkaarte sluit die volgende in:
- Meervoude met kort/lang vokale klanke, asook wat -e/-s bykry.
- Meervoude waar die stamwoord verander.
- Meervoude met -ae.
- Verkleining met woorde wat eindig op -m en =pie bykry.
- Verkleining met -tjie.
- Verkleining van eenlettergrepige woorde met -etjie.
- Verkleining van eenlettergrepige woorde wat op -ng eindig met -etjie as verkleiningsvorm.
- Verkleining van meervoudige woorde wat op -ng eindig en die -g wegval en -kie bykry.
- Verkleining met lang vokale klanke
- Woorde wat begin met f-. Woorde wat sê wat mense kan doen of hulle beskryf begin altyd met ‘n f-.
- Woorde wat eindig met -f. Onthou: Woorde eindig nooit met ‘n -v nie, maar altyd met ‘n -f.
- Woorde met -f- in die middel.
- Woorde wat met v- begin.
- Woorde met –d/-t slotklank. Verander die -d/t woord na sy meervoud- en verkleiningsvorm.
- Kappie ê woorde.
- Deelteken ë woorde.
- Trappe van vergelyking.
- Versamelname, ‘n Versamelnaam (of versamelwoord) is ‘n selfstandige naamwoord wat ‘n versameling dinge van dieselfde soort aandui.
- Oop- en geslote lettergrepe.
- Saamgestelde woorde: Saamgestelde woorde het twee of meer stamwoorde.
- Woorde wat begin met ver-.
- Manlike & vroulike vorme.
Liana (verified owner) –
Tracey (verified owner) –
Enjoy the work cards
Gertruida Strydom (verified owner) –
LIZELLE MAYERS (verified owner) –
Nolene (verified owner) –
Julene Farmer (verified owner) –
Very much helpful – thank you. Kobie is doing a great job thank you.
Liezille Schmidt (verified owner) –
Evette Harrison (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Ingrid Moolman (verified owner) –
Janine Maart (verified owner) –
Bettina Brits (verified owner) –
Leonie W. (verified owner) –
Great and very useful.
Rinalda de Jager (verified owner) –
Uitstekende aktiwiteite