Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]
10x Weke (50x Bladsye)
KABV RIGLYNE GEVOLG
Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.
Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.
Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:
- Luister & Praat.
- Klankbou (Woord- & sinskonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
- Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
- Skryf: Skrif, transkripsie en skryf.
Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen t.o.v. eie hulpbronne.
- Lesbeplanning sluit Oxford FASE 1 hulpbronne in.
- My Klankboek – nie ingesluit nie.
Laetitia Golden (verified owner) –
Uitstekend
petrea du toit (verified owner) –
Marlene van Niekerk (verified owner) –
It helps and guides you in the direction of success ….. Thank You
Salome W. (verified owner) –
Weeklikse en daaglikse skedule maklik on te volg en netjies uiteengesit! Mens kan sien sy sit baie tyd en moeite in met haar produkte.
Lizette De Jager (verified owner) –
Annamarie Barnard (verified owner) –
Joy Gouws (verified owner) –
Jeannette Deyzel (verified owner) –
Charmaine Koeberg (verified owner) –
Annistatia (verified owner) –
Jessica Robyn (verified owner) –
Marelize Van der Mescht (verified owner) –
Jo-Ann van der Lingen (verified owner) –
Irma Van Rooyen (verified owner) –
Anri Kasselman (verified owner) –
Nanette S. (verified owner) –
Karen Louwrens (verified owner) –
Este D. (verified owner) –
Olga Murray (verified owner) –
Shenelle Smith (verified owner) –
Altyd goeie, vinnige diens. Baie dankie!
Anonymous (verified owner) –
Baie gebruikers vriendelik
Michelle (verified owner) –
Louise Zietsman (verified owner) –
Chantelle Theron (verified owner) –