Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 4 [PDF & MS WORD]
8x Weke
KABV RIGLYNE GEVOLG
Sluit ‘n Weeklikse Oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning..
Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:
- Luister & Praat.
- Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
- Ouditiewe Perseptuele Vaardighede
- Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
- Skryf: Skrif, transkripsie en skryf.
Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen t.o.v. eie hulpbronne.
- Lesbeplanning sluit Oxford FASE 4 hulpbronne in.
- Kwartaal 4 Klankbou (nie ingesluit nie)
Hettie Smit (verified owner) –
Lizette De Jager (verified owner) –
Joy Gouws (verified owner) –
Marianne Delcarme (verified owner) –
Baie dankie. Groot waardering vir uiters goeie beplanning.
Anri van Deventer (verified owner) –
Chantelle Theron (verified owner) –
GREAT!!! Dit help my soveel!!! x