Lesbeplanning Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 2

R60.00

(11 customer reviews)

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 2 – Kwartaal 2 [PDF & MS WORD]

8x Weke

KABV RIGLYNE GEVOLG

Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, taalgebruik & struktuur; Kreatiewe skryf.

Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen t.o.v. eie hulpbronne.

Lesbeplannings word gerugsteun deur hulpbronne beskikbaar op die “My Klaskamer Webtuiste”.

  • Sluit hulpbronne in vir Oxford FASE 7
  • Klankbou: Kwartaal 2 (nie ingesluit nie)
  • Taalgebruik & -struktuur: Kwartaal 2 Taakkaarte (nie ingesluit nie)

 

11 reviews for Lesbeplanning Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 2

  1. ELISE TITUS (verified owner)

    Your lessons are more than enough, it is user-friendly and very helpful. Besides this, I accidentally ordered lessons that I already paid for in the past. I sent MY KLASKAMER an email and they immediately responded by canceling the order on my behalf and allowing me to submit a new order. Now THAT’s service with a smile. Thank you, Kobie

  2. Fransonette Lubbe (verified owner)

  3. Lolita Cairncrosd (verified owner)

    Baie idees wat ek kan toe pas

  4. Hilde Bruwer (verified owner)

  5. Maria Maritz (verified owner)

  6. Althea Gordon (verified owner)

  7. Anonymous (verified owner)

  8. Marna Bornman (verified owner)

  9. Anonymous (verified owner)

  10. Shamiela leo (verified owner)

    Kobie se aktiwiteite. Lesplanne en assesserings pakkette is puik. Asook haar addisionele aktiwiteite wat sY Gratis beskikbaar stel. Dankie Kobie. Waardeer

  11. Chantelle Theron (verified owner)

Add a review