Lesbeplanning Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 3

R60.00

(9 customer reviews)

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 3 – Kwartaal 3 [PDF & MS WORD]

8x Weke (50x Bladsye)

KABV RIGLYNE GEVOLG

Sluit ‘n Weeklikse oorsig, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplanning is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou; Sigwoorde; Woordeskat.
  • Lees – Gesamentlik; begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Handskrif; Taalgebruik- & taalstruktuur; Kreatiewe Skryf.

Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen t.o.v. eie hulpbronne.

Lesbeplannings word gerugsteun deur hulpbronne beskikbaar op die “My Klaskamer Webtuiste”.

9 reviews for Lesbeplanning Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 3

  1. Anonymous (verified owner)

    Lessons aligned with CAPS. Exactly what teachers need.

  2. Nolene (verified owner)

  3. Danielle K. (verified owner)

    Regtig goed be plan. Dit spaar my beslis al die moeite om dit self te doen.

  4. Andrew Siebert (verified owner)

  5. Althea Gordon (verified owner)

  6. Anonymous (verified owner)

  7. Anonymous (verified owner)

  8. Chantelle Theron (verified owner)

  9. Anonymous (verified owner)

Add a review