Lesbeplanning Lewensvaardigheid Graad 2 Kwartaal 2

R40.00 excl. VAT

(17 customer reviews)

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Lesbeplanning vir Lewensvaardigheid volgens CAPS:

  • AANVANGSKENNIS: SOSIALE- & NATUURLIKE WETENSKAPPE; TEGNOLOGIE
  • PERSOONLIKE & SOSIALE WELSTAND: EMOSIONELE- & SOSIALE GESONDHEID
  • SKEPPENDE KUNS: VISUELE KUNS; MUSIEK; DRAMA; DANS
  • LIGGAAMLIKE OPVOEDING

Sluit ‘n Kwartaallikse Oorsig in sowel as ‘n weeklikse Lesplan.

LW. Weeklikse lesplanne hardloop oor 2xweke per tema a.g.v. tydsduur van temas:

  • Seisoene [6 ure]
  • Plaasdiere [4 ure]
  • Diere en kreature wat in water leef [4 ure]
  • Diere Skuilings [4 ure]

Lesbeplannings is in PDF formaat, asook MS Word Formaat en kan dus aangepas word volgens behoefte.

17 reviews for Lesbeplanning Lewensvaardigheid Graad 2 Kwartaal 2

  1. Mariaan Hugo (verified owner)

  2. Janet Legemaat (verified owner)

    Dit sal lekker wees as ek meet detail per les kan kry.

  3. Louna Van Dalen (verified owner)

  4. Keshia Williams (verified owner)

    Baie goeie werk. Love it!

  5. Maria Maritz (verified owner)

  6. Althea Gordon (verified owner)

  7. Marna Bornman (verified owner)

  8. Theresa M. (verified owner)

  9. Raeesa Charles (verified owner)

  10. Thea Henning (verified owner)

  11. Cherise Senekal (verified owner)

  12. Anonymous (verified owner)

  13. Rochelle Nel (verified owner)

  14. Anonymous (verified owner)

  15. Chantelle Theron (verified owner)

  16. Joeline Botha (verified owner)

    Baie goeie kwaliteit. So spyt ek het nie al eerder by julle gekoop nie. Watch the space, gaan binnekort van jul Ander hulpmiddels ook aanskaf.

  17. Sharon Makakaba (verified owner)

Add a review