Lesbeplanning Lewensvaardigheid Graad 2 Kwartaal 4

R30.00

(8 customer reviews)

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Lesbeplanning vir Lewensvaardigheid volgens CAPS:

  • AANVANGSKENNIS: SOSIALE- & NATUURLIKE WETENSKAPPE; TEGNOLOGIE
  • PERSOONLIKE & SOSIALE WELSTAND: EMOSIONELE- & SOSIALE GESONDHEID
  • SKEPPENDE KUNS: VISUELE KUNS & UITVOERENDE KUNS
  • LIGGAAMLIKE OPVOEDING

Sluit ‘n Kwartaalikse Oorsig in sowel as ‘n weeklikse Lesplan.

LW. Weeklikse lesplanne hardloop oor 3/2xweke per tema a.g.v. tydsduur van temas:

  • Ons land Suid-Afrika [6 ure]
  • Vervoer [2 ure]
  • Maniere waarop ons kommunikeer [4 ure]
  • Naglewe [4 ure]

Lesbeplannings is in PDF formaat, asook MS Word Formaat en kan dus aangepas word volgens behoefte.

8 reviews for Lesbeplanning Lewensvaardigheid Graad 2 Kwartaal 4

  1. Karen Van Rooyen (verified owner)

  2. Vanessa Jansen (verified owner)

  3. Maria Maritz (verified owner)

  4. Raeesa Charles (verified owner)

  5. Anri van Deventer (verified owner)

  6. Andriette Blignaut (verified owner)

  7. Thea Henning (verified owner)

  8. Chantelle Theron (verified owner)

Add a review