Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Wiskunde Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 2 [PDF & MS WORD]
10x Weke (52X Bladsye)
Sluit ‘n Weeklikse oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning.
Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:
- Geheelklas: HOOFREKENE (10 min)
- Geheelklas: PROBLEEMOPLOSSINGS (10min)
- Geheelklas: GETALBEGRIP-ONTWIKKELING (10 min)
- Geheelklas: NUWE KONSEPTE & HERSIENING (15 min)
- Groepwerk: VASLEGGING VAN KONSEPTE (10 min)
- Onafhanklik/Selfstandig: SKRIFTELIKE TAAK Voltooiing (30 min)
Daar word daagliks voorsiening gemaak om met drie groepe Groepwerk/Matwerk te doen terwyl ander leerders skriftelike take voltooi.
Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen.
Lesbeplannings word gerugsteun deur Hulpbronne beskikbaar op die “My Klaskamer Webtuiste”.
- Hoofrekene Boek 2
- Getal van die dag 11-20 [Graad 1]
- Aktiwiteitsboek 2 [Onafhanklike werk – Skriftelike taak voltooiing]
Moira Mentoor (verified owner) –
Reg soos n roer
Kom kwartaal 2??
Mariaan Lothern (verified owner) –
Dit is mooi uiteengesit . Ek geniet die lesse en sal graag Kwartaal 3 se lesse ook wil bestel.
petrea du toit (verified owner) –
Ronell Swanepoel (verified owner) –
Kinders baie erg hieroor
Estie Matthee (verified owner) –
Alice (verified owner) –
Its always good to make use of your products
Strauss Gerda (verified owner) –
Baie volledig dankie
Este Duvenage (verified owner) –
Anri Kasselman (verified owner) –
Cynthia Keeble (verified owner) –
Nicolene R. (verified owner) –
Uitstekend!
Colleen Willemse (verified owner) –
Louise (verified owner) –
Petrusca Frick (verified owner) –
Cherise Senekal (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Jonique Leticia La Meyer (verified owner) –