Lesbeplanning Wiskunde Graad 1 Kwartaal 4

R60.00

(4 customer reviews)

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Wiskunde Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 4 [PDF & MS WORD]

8x Weke (52X Bladsye)

Sluit ‘n Weeklikse oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Geheelklas: HOOFREKENE (10 min)
  • Geheelklas: PROBLEEMOPLOSSINGS (10min)
  • Geheelklas: GETALBEGRIP-ONTWIKKELING (10 min)
  • Geheelklas: NUWE KONSEPTE & HERSIENING (15 min)
  • Groepwerk: VASLEGGING VAN KONSEPTE (10 min)
  • Onafhanklik/Selfstandig: SKRIFTELIKE TAAK Voltooiing (30 min)

Daar word daagliks voorsiening gemaak om met drie groepe Groepwerk/Matwerk te doen terwyl ander leerders skriftelike take voltooi.

Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen.

Lesbeplannings word gerugsteun deur Hulpbronne beskikbaar op die “My Klaskamer Webtuiste”.

  1. Hoofrekene Boek 4
  2. Getal van die dag TAAKKAARTE
  3. Aktiwiteitsboek 4 [Onafhanklike werk – Skriftelike taak voltooiing

4 reviews for Lesbeplanning Wiskunde Graad 1 Kwartaal 4

  1. Hettie Smit (verified owner)

  2. Lizette De Jager (verified owner)

  3. Anri van Deventer (verified owner)

  4. Este D. (verified owner)

Add a review