Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Wiskunde Lesbeplanning vir Graad 2 – Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]
10x Weke (52X Bladsye)
Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.
Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.
Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:
- Geheelklas: HOOFREKENE (10 min)
- Geheelklas: PROBLEEMOPLOSSINGS (10min)
- Geheelklas: GETALBEGRIP-ONTWIKKELING (10 min)
- Geheelklas: NUWE KONSEPTE & HERSIENING (15 min)
- Groepwerk: VASLEGGING VAN KONSEPTE (10 min)
- Onafhanklik/Selfstandig: SKRIFTELIKE TAAKVOLTOOIïNG (30 min)
Daar word daagliks voorsiening gemaak om met drie groepe Groepwerk/Matwerk te doen terwyl ander leerders skriftelike take voltooi.
Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen.
Lesbeplannings word gerugsteun deur Hulpbronne beskikbaar op die ‘My Klaskamer Webtuiste.
Lizette De Jager (verified owner) –
Erma van der Ryst (verified owner) –
Baie goeie leerinhoud wat hand aan hand loop met CAPS
Elze Taylor (verified owner) –
Eldre Buys (verified owner) –
El-freda Ungerer (verified owner) –
Elza Olivier (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Teaching made very easy. Thank you, Kobie.
Leandra Ellis (verified owner) –
Andrea Robin Cox (verified owner) –
Lara S. (verified owner) –
Baie oulike lesser.