Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Wiskunde Lesbeplanning vir Graad 3 – Kwartaal 1
10x Weke (52X Bladsye)
Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.
Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.
Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:
- Geheelklas: HOOFREKENE (10 min)
- Geheelklas: PROBLEEMOPLOSSINGS (10min)
- Geheelklas: GETALBEGRIP-ONTWIKKELING (10 min)
- Geheelklas: NUWE KONSEPTE & HERSIENING (15 min)
- Groepwerk: VASLEGGING VAN KONSEPTE (10 min)
- Onafhanklik/Selfstandig: SKRIFTELIKE TAAKVOLTOOIïNG (30 min)
Daar word daagliks voorsiening gemaak om met drie groepe Groepwerk/Matwerk te doen terwyl ander leerders skriftelike take voltooi.
Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen.
Lesbeplannings word gerugsteun deur Hulpbronne beskikbaar op die ‘My Klaskamer Webtuiste.
Delmaine Vos (verified owner) –
Joy Husselmann (verified owner) –
Beste produkte op die web, sal nerens beter kry. Het al baie ander ook probeer, maar My Klaskamer se produkte bly die beste!
JANICE MARSH (verified owner) –
Adelle von Below (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Desire Kersten (verified owner) –
Sou graag werks kaarte en hulp bronne saam met die beplanning wou kry.