Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Wiskunde Lesbeplanning vir Graad 3 – Kwartaal 3 [PDF]
8x Weke (50X Bladsye)
Sluit ‘n Weeklikse oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning.
Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:
- Geheelklas: HOOFREKENE (10 min)
- Geheelklas: PROBLEEMOPLOSSINGS (10min)
- Geheelklas: GETALBEGRIP-ONTWIKKELING (10 min)
- Geheelklas: NUWE KONSEPTE & HERSIENING (15 min)
- Groepwerk: VASLEGGING VAN KONSEPTE (10 min)
- Onafhanklik/Selfstandig: SKRIFTELIKE TAAKVOLTOOIïNG (30 min)
Daar word daagliks voorsiening gemaak om met drie groepe Groepwerk/Matwerk te doen terwyl ander leerders skriftelike take voltooi.
Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen.
Lesbeplannings word gerugsteun deur Hulpbronne beskikbaar op die ‘My Klaskamer Webtuiste.
- Kwartaal Aktiwiteitsboek [Selfstandige skriftelike take]
- Hoofrekene Kwartaal 3
- Getal van die dag
- Woordsomme
Anonymous (verified owner) –
Quality work
Wilma Venter (verified owner) –
Althea Gordon (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –