My 2de Woordsomme Boekie

R25.00

(3 customer reviews)
Category:

Description

My 2de Woordsomme Boekie

Leerder luister na die woordsom en gebruik die volgende tegnieke om die antwoord te bereken.

  • Teken ‘n prent
  • Gebruik ‘n getallelyn
  • Gebruik ‘n tienblok
  • Skryf ‘n som.
  • Getalgebied tot 10
  • 20x Optelsomme
  • 20x Aftreksomme
Konkrete apparaat soos tellers, blokkies, ens. kan ook voorsien word om die woordsom prakties te doen.

3 reviews for My 2de Woordsomme Boekie

  1. Jennifer de Kock (verified owner)

  2. Mariska Louw (verified owner)

  3. Jessica Keet (verified owner)

Add a review