My Getalleboek 1-10

R10.00

(35 customer reviews)

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Getalle 1 -10

  • Trek getalsimbool en getalnaam na.
  • Tel en kleur in.
  • Skryf die getalnaam.
  • Soek die getalnaam en omkring.
  • Soek die getalsimbool en omkring.
  • Tel en omkring die getalsimbool op die getallekaart.

 

35 reviews for My Getalleboek 1-10

  1. Elmarie De Bruyn (verified owner)

  2. Carmen Slabbert (verified owner)

  3. Ingrid Stokes (verified owner)

  4. Hester Mouton (verified owner)

  5. Riette du Plessis (verified owner)

    Dit is ‘n fantastiese manier om my kind aan nuwe getalle voortestel en ou getalle te hersien.

  6. Anonymous (verified owner)

  7. Gwyneth-lee Willemse (verified owner)

  8. Minicke Burger (verified owner)

  9. Anonymous (verified owner)

  10. Danika Du Plessis (verified owner)

  11. Anonymous (verified owner)

  12. Liztha Luttig (verified owner)

    Puik

  13. Michelle Pieterse (verified owner)

    Ek is so beindruk met die boeke wat ek afgelaai het. Dis deeglik, netjies en my kind is mal daaroor. Dit maak huiswerk sommer pret. Soveel meer as wat ek verwag het. Defnitief waarde vir geld. Ek gaan sommer die hele reeks kry!

    Baie geluk op ‘n uitstekende reeks en puik diens.

  14. Angeline Bezuidenhout (verified owner)

  15. Anonymous (verified owner)

    💖💖💖

  16. Annemarie Coetzee (verified owner)

  17. Lana van der Westhuizen (verified owner)

  18. Sunel Steyn (verified owner)

  19. Anette (verified owner)

  20. Hannelie Du Plessis (verified owner)

    So oulik

  21. Lizette (verified owner)

    Baie goed vir die aanleer van die getalle.

  22. Jenifer W. (verified owner)

  23. Marleze Ferreira (verified owner)

    Uitstekende diens en pragtige apparaat!

  24. Lida Mollentze (verified owner)

    Baie dankie vir die boekies. Dit is netjies opgestel en gaan beslis bydra tot die ontwikkeling van ‘n kindjie se syfervaardigheid.

  25. Nandalie Brits (verified owner)

  26. Letitia Reyneke (verified owner)

    Oulike en relevante werkies.

  27. Leonor Boshoff (verified owner)

    Baie deeglik. Baie dankie jou werk is puik

  28. Colleen Willemse (verified owner)

  29. Juane Viviers (verified owner)

  30. Anonymous (verified owner)

    Very helpful activity

  31. Denise (verified owner)

  32. Riekie Storm (verified owner)

  33. Chenelle Rademeyer (verified owner)

  34. Sindy (verified owner)

  35. Amelda Pool (verified owner)

Add a review