My Graad 3 Wiskunde Gidsboek

R60.00

(28 customer reviews)

Description

My Graad 3 Wiskunde Gidsboek (62x bladsye)

Inhoudsopgawe

  • My Getallekaart 1 – 1000
  • Getalsimbole & Getalname
  • Rangorde
  • Orden, beskryf en vergelyk getalle
  • Simbole om getalle te vergelyk
  • Stygende & Dalende orde
  • Afronding tot die naaste veelvoud van tien
  • Verdubbeling/Halvering
  • Getalkombinasies tot 20
  • Honderde, Tiene & Ene
  • Plekwaarde & Getalwaarde
  • Herbenoem/Uitgebreide Notasie
  • Maaltafels
  • Deeltafels
  • Veelvoude van 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 10 getalkaarte
  • Metodes vir Optelling in stappe
  • Metodes vir Aftrekking in stappe
  • Verdubbeling/Halvering in stappe
  • Vermenigvuldig/Deling in stappe
  • Dae van die Week/Maande van die Jaar
  • Jaarkalender
  • Suid-Afrikaanse Muntstukke & Note
  • Geldsomme met Woepie Wurm
  • Breuke
  • 2-D Vorms
  • 3-D Voorwerpe
  • Kenmerke van 3-D Voorwerpe
  • Simmetrie
  • Tyd: Hoe laat is dit?
  • Tyd: Analoog en Digitale tyd
  • Lengte
  • Massa
  • Volume & Kapasiteit
  • Datahantering

28 reviews for My Graad 3 Wiskunde Gidsboek

  1. Kirsty Dee Daniels (verified owner)

    It’s absolutely fantastic. Thank you once again for making my life easier.

  2. Cheryl Pelser (verified owner)

  3. Helena Fourie (verified owner)

    Jy is wonderlik.

  4. Jenna De Villiers (verified owner)

  5. Telana Coetzee (verified owner)

    Thank you for a fantastic product! Very descriptive, informative BUT most of all VERY HELPFUL! Thank you SO much

  6. Olinka Jansen van Rensburg (verified owner)

  7. Andriette Blignaut (verified owner)

  8. Anonymous (verified owner)

  9. Sinvia Redelinghuys (verified owner)

    Allesomvattende gids – baie dankie!!!!

  10. Annette (verified owner)

    Perfekte hulpmiddel met wiskunde

  11. Suzette Strydom (verified owner)

    Fantastiese hulpmiddel!

  12. Antoinette Engel (verified owner)

    Absolutely appreciate and love the work! My classroom looks so beautiful!

  13. Michelle (verified owner)

    Baie dankie vir ongelooflike vinnige diens. Baie goeie hulpbron vir enige mamma wat sit met kind in Gr 3. Dankie Kobie.

  14. Marlize Scheepers (verified owner)

    Alles word so mooi verduidelik dis n plesier om my kind nou met sy huiswerk te help, en seker te maak hy verstaan alles

  15. Dricho Kuhn (verified owner)

    Uitstekend!!

  16. Anonymous (verified owner)

  17. Annamarie Barnard (verified owner)

  18. Lelani R. (verified owner)

  19. Riekie Storm (verified owner)

  20. Geralee D. (verified owner)

  21. Marlene Nel (verified owner)

  22. Hannie Du Plessis (verified owner)

    Hulpvaardig en goed uiteen gesit en verduidelik

  23. Roschelle Clift (verified owner)

    Excellent

  24. MARIANNA STUART (verified owner)

    U maak enige Opvoeder se werk ligter. Baie dankie vir u harde werk.

  25. Idonette E. (verified owner)

    Thanks for this. This is really assisting me as a parent with a child with ADHD that has fallen behind with the COVID Pandemic and schools trying to fly through the work in graad 3 to help and get my child up to speed on a way we both can understand.

  26. kobus booyens (verified owner)

  27. Eveleen Matlala (verified owner)

  28. louise verster (verified owner)

    BITTER OULIK, EN BEHULPSAAM

Add a review