My Klankboek Pakket

R100.00 excl. VAT

(52 customer reviews)

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Daar is sekere vaardighede wat nodig is vir ‘n kind om te kan lees:

  • Visuele Persepsie (Sien die verskil tussen letters)
  • Ouditiewe Persepsie (Hoor die verskil tussen verskillende klanke.)
  • Visuele Geheue (Onthou wat jy gesien het.)
  • Ouditiewe Geheue (Onthou wat jy gehoor het.)
  • Visuele en Ouditiewe Integrasie (Sit wat jy hoor en wat jy sien saam.)

Klankboek Pakket:

  1. My Klankboek (85 bladsye)
  2. A5 Muurkaarte (swart & wit)
  3. A5 Muurkaarte (kleur)
  4. Flitskaartjies (klein)
  5. A4 Leeskaarte
  6. Lettervorming (abc)
  7. Skrifoefening
  8. Hersienings Aktiwiteite

Nota:

  • Installeer die ABC Junior Fonts Pakket (Gratis beskikbaar op My Klaskamer FB blad).

52 reviews for My Klankboek Pakket

  1. Wilma (verified owner)

    Kan nie wag om die boekie in die nuwe jaar te gebruik nie!

  2. myklaskamer@gmail.com (store manager)

    Baie, baie dankie vir die oulike Klankboek. Ek kan nie genoeg vir u dankie se nie. Waardeer dit baie en is opgewonde om met die boek te begin. Ons het alreeds vir “s; o; en n” gedoen het en as ons begin, begin ek te oulik Sarel slang se en die leerders onthou dit – tot my swakste leerders. Sal my Klankboek vir jare koester.

    Met baie dank en waardering

    Juffrou Kotze. ?

  3. Tersia Gouws (verified owner)

    Baie oulike en behulpsame produkte vir onmiddelike aflaai!

  4. Eldore Grobler (verified owner)

  5. Annalize van rooyen (verified owner)

  6. Anonymous (verified owner)

  7. Renett Burger (verified owner)

  8. Izaan Fourie (verified owner)

  9. wilhelmina Van Vuuren (verified owner)

  10. LIZELLE MAYERS (verified owner)

    Uitstekend

  11. Leigh-Ann Fryer (verified owner)

  12. Carina van der Walt (verified owner)

  13. Anonymous (verified owner)

  14. LIZELLE MAYERS (verified owner)

  15. Anonymous (verified owner)

  16. Lizelle Basson (verified owner)

  17. Elize Bester (verified owner)

    Wonderlik !

  18. Jolandi Dassie (verified owner)

  19. Elri Bradford (verified owner)

  20. Christina Scanlen (verified owner)

    Wonderlike werk. Hou so aan!

  21. Jorita (verified owner)

  22. Daphne Basson (verified owner)

  23. Chantel Kelly (verified owner)

  24. Carla van Zyl (verified owner)

  25. Anonymous (verified owner)

    Baie nuttig.

  26. Melanie Barry (verified owner)

  27. Maritza Van Wyk (verified owner)

    Goeie waarde vir geld! Baie dankie.

  28. Zelda Nel (verified owner)

    Diens was uitstekend en vinnig. Baie dankie!!!

  29. Myrna Williams (verified owner)

    Ek gaan dit eers vandag aflaai en print. Soos in die verlede was jou diens puik en baie vinnig. Jou werk is pragtig, doelgerig en kindervriendelik.
    Baie dankie vir die harde werk en opoffering.

  30. Gertruida Strydom (verified owner)

  31. Annelie (verified owner)

    Flinke, vinnige diens. Baie dankie

  32. Suzette (verified owner)

  33. Jolandi Meintjes (verified owner)

  34. Gail Witbooi (verified owner)

  35. Angelique Marais (verified owner)

  36. Elsa V Rensburg (verified owner)

  37. Anonymous (verified owner)

  38. Veronica (verified owner)

  39. Rentia (verified owner)

    Fantastiese pakket!

  40. Renee Van Rensburg (verified owner)

    uitstaande diens en altyd onmiddelikke reaksie

  41. Hanlie Correia (verified owner)

  42. Marike Geel (verified owner)

    Baie goeie waarde vir geld. N Moet vir elke kind wat moet leer lees. Daar is alles in wat jy kan nodig kry.

  43. Anonymous (verified owner)

  44. JUANITA SWART (verified owner)

    Dankie baie

  45. Irma J. (verified owner)

    Kids love it. You the best

  46. Mariana Baadjies (verified owner)

  47. BERENICE WILDEBEES (verified owner)

    Excellent work

  48. Elize Stephenson (verified owner)

  49. Cecile Lambrechts (verified owner)

  50. Yvette Venter (verified owner)

    Beste een nog. Baie hulpvaardig vir vaslegging van klanke 😊

  51. Christine Van der Linden (verified owner)

  52. Kayla Spies (verified owner)

Add a review