My Woordeboek van A-Z

(20 customer reviews)

R30.00

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

  • Dit word vereis van leerders om hulle eie persoonlike woordeboekie te hê en te gebruik.
  • Met die woordeboekie kan leerder die boekie sy eie maak deur ‘n bypassende prent vir die aangeleerde woord te teken.
  • Daar is ook ‘n skoon stel bladsye wat leerder kan gebruik om eie nuwe woordeskat uit te brei.
  • Die boekie kan saam beweeg na die volgende graad.

 

My Woordeboek van A tot Z:

  • 26x A4 bladsye met kernwoorde vir elke letter van die alfabet.
  • 1x stel A4 Skoon bladsye wat leerder by boekie kan voeg om sy woordeskat uit te brei.

Ek sou voorstel dat Woordeboek in ‘n ringlêer gebêre word vir die gerief om ekstra bladsye met nuwe uitgebreide woordeskat by te voeg.

20 reviews for My Woordeboek van A-Z

  1. Susanne Strydom (verified owner)

  2. Marian Eva (verified owner)

  3. Ancelin De Boer (verified owner)

  4. JANICE MARSH (verified owner)

  5. Mari Nieuwoudt (verified owner)

    Bêre dit vir as skool wel weer begin. Maar baie oulik vir 2de taal.

  6. Caro-Lee Wright (verified owner)

  7. annelize zeelie (verified owner)

  8. Talita Cronje (verified owner)

  9. Illse-lee Cory (verified owner)

  10. Lizelle Cooper (verified owner)

  11. Monique du Plooy (verified owner)

  12. Annelie Hugo (verified owner)

  13. Anonymous (verified owner)

  14. LIZELLE MAYERS (verified owner)

  15. Ethlane Steyn (verified owner)

  16. Abey H. (verified owner)

  17. Nadia Plaatjies (verified owner)

  18. Anonymous (verified owner)

  19. Christine F. (verified owner)

  20. Marlene Nelson (verified owner)

My Inkopies