Op-die-Plaas Klaskamer Dekor

R170.00 excl. VAT

(11 customer reviews)

Description

Op-die-Plaas Klaskamer Dekor

  1. Welkom Banier
  2. Weerkaart
  3. Alfabet Drukskrif
  4. Alfabet Lopende Skrif
  5. Klanke
  6. Klasreëls
  7. Tienblok
  8. Getallelyn 1-100
  9. Getalle 1-1000
  10. Dae van die Week / Maande van die Jaar
  11. Verjaardagkaart
  12. Beloningskaart
  13. Kleure
  14. 2-D Vorms
  15. 3-D Voorwerpe
  16. Emosies
  17. Klas Opskrifte
  18. Motiverings
  19. Weeklikse Beplanning
  20. Bewerkbare Hulpbronne

11 reviews for Op-die-Plaas Klaskamer Dekor

  1. Carle Breytenbach (verified owner)

  2. Sindy (verified owner)

    Products are great quality and value for money. Service was fast and efficient. Thank You!

  3. MArelize B. (verified owner)

  4. Anonymous (verified owner)

  5. Elsa (verified owner)

    Flinke en vinnige diens. Baie dankie.

  6. Hettie B. (verified owner)

  7. Roelanda Van Reenen (verified owner)

  8. Anonymous (verified owner)

  9. Anonymous (verified owner)

    Ek love die dekor, kan nie wag om my leerders se gesigte te sien nie. Sal net aanraai dat die pakette geadverteer word met BTW reeds ingesluit. 💛🚜

  10. Arina Nel (verified owner)

    Daar is so paar oulike inspirasie-plakkate by die Afrikaanse hulpbron. Jy kan nie dalk Afrikaanse plakkatw ook maak nie? Ek het elke maand ‘n ander Fokus van die Maand en dit kan perfek daarvoor werk. Baie dankie
    Arina Nel
    Loeriesfontein

    • Kobie Kleynhans (store manager)

      Arina, stuur epos 👌🏻

  11. zellrece carlse (verified owner)

Add a review