Sprokie Verhale: Aspoestertjie

(4 customer reviews)

R10.00

Description

Sprokie Verhale: Aspoestertjie

Ingesluit in die Pakket:

  • Vereenvoudige Storie
  • Storie Kaarte met sinne
  • Prent Kaarte
  • Die storie kan vir die volgende aktiwiteite gebruik word:
  • Luister na stories en spreek ‘n mening daaroor uit
  • Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurte om te praat en stel vrae ter verduideliking
  • Vertel ‘n bekende storie met ‘n begin, middel en einde
  • Beantwoord oop en geslote vrae Rolspeel verskillende situasies
  • Lewer ‘n mondelinge aanbieding bv. vertel ‘n bekende storie in eie woorde
    Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters
  • Gebruik visuele leidrade soos in prente en boekomslae om die verloop van die storie te voorspel
  • Identifiseer kernbesonderhede in die teks
  • Beplan, redigeer en bied eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees

PRENTE IS IN SWART & WIT

4 reviews for Sprokie Verhale: Aspoestertjie

  1. Karlien Van der Merwe (verified owner)

  2. mari de beer (verified owner)

  3. Deidre Worsley (verified owner)

    Top class

  4. Reinet Louine Reuvers (verified owner)

My Inkopies