Description
Sprokie Verhale: Die Reusagtige Raap
Ingesluit in die Pakket:
- Vereenvoudigde Storie
- Storie Kaarte met sinne
- Prent Kaarte
- Die storie kan vir die volgende aktiwiteite gebruik word:
- Luister na stories en spreek ‘n mening daaroor uit
- Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurte om te praat en stel vrae ter verduideliking
- Vertel ‘n bekende storie met ‘n begin, middel en einde
- Beantwoord oop en geslote vrae
- Rolspeel verskillende situasies
- Lewer ‘n mondelinge aanbieding bv. vertel ‘n bekende storie in eie woorde
Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters - Gebruik visuele leidrade soos in prente en boekomslae om die verloop van die storie te voorspel
- Identifiseer kern besonderhede in die teks
- Beplan, redigeer en bied eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees
PRENTE IS IN SWART & WIT
mari de beer (verified owner) –
Yonelda (verified owner) –
Lila Oberholzer (verified owner) –
Sanet Grundlingh (verified owner) –
Marna Welgemoed (verified owner) –
Erica Cloete (verified owner) –
Belinda Fouche (verified owner) –
Elsabe Swart (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Mariska Briers (verified owner) –
Veruschka Ferreira (verified owner) –
Marlene Nel (verified owner) –
Sonika Ferreira (verified owner) –
Noreen Geldart (verified owner) –
Lolita Cairncross (verified owner) –
Die kinders geniet alles saam met my!
Nazlee Basson (verified owner) –
Baie dankie vir al die oulike goedjies Kobie, hou aan met die goeie werk! Jy is tops!
Lolita Cairncross (verified owner) –
Willemien Karsten (verified owner) –
Yvette Venter (verified owner) –
Hester Deschamps (verified owner) –
Dinnie Breed (verified owner) –