Description
Sprokie Verhale: Drie Billy Bokke Nors
Ingesluit in die Pakket:
- Vereenvoudigde Storie
- Storie Kaarte met sinne
- Prent Kaarte
- Die storie kan vir die volgende aktiwiteite gebruik word:
- Luister na stories en spreek ‘n mening daaroor uit
- Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurte om te praat en stel vrae ter verduideliking
- Vertel ‘n bekende storie met ‘n begin, middel en einde
- Beantwoord oop en geslote vrae Rolspeel verskillende situasies
- Lewer ‘n mondelinge aanbieding bv. vertel ‘n bekende storie in eie woorde
Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters - Gebruik visuele leidrade soos in prente en boekomslae om die verloop van die storie te voorspel
- Identifiseer kern besonderhede in die teks
- Beplan, redigeer en bied eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees
PRENTE IS IN SWART & WIT
Karlien Van der Merwe (verified owner) –
mari de beer (verified owner) –
Lila Oberholzer (verified owner) –
Berthemarie (verified owner) –
Madelise Hitge (verified owner) –
Christine F. (verified owner) –
Letitia T. (verified owner) –
Heerlike leesstof!
Sonja du Plessis (verified owner) –
Elmarie Le Roux (verified owner) –
Jennifer Spear (verified owner) –
Tanja Pienaar (verified owner) –
Sanet Grundlingh (verified owner) –
Erica Cloete (verified owner) –
Veruschka Ferreira (verified owner) –
Rudolph Janse van Rensburg (verified owner) –
Sonika Ferreira (verified owner) –
Noreen Geldart (verified owner) –
Naomi kriek (verified owner) –
Leonor Boshoff (verified owner) –
Lolita Cairncross (verified owner) –
Die kinders geniet alles saam met my!
Lolita Cairncross (verified owner) –
Hester Deschamps (verified owner) –