Sprokie Verhale: Repelsteeltjie

R10.00 excl. VAT

(23 customer reviews)

Description

Sprokie Verhale: Repelsteeltjie

Ingesluit in die Pakket:

  • Vereenvoudigde Storie
  • Storie Kaarte met sinne
  • Prent Kaarte
  • Die storie kan vir die volgende aktiwiteite gebruik word:
  • Luister na stories en spreek ‘n mening daaroor uit
  • Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurte om te praat en stel vrae ter verduideliking
  • Vertel ‘n bekende storie met ‘n begin, middel en einde
  • Beantwoord oop en geslote vrae
  • Rolspeel verskillende situasies
  • Lewer ‘n mondelinge aanbieding bv. vertel ‘n bekende storie in eie woorde
    Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters
  • Gebruik visuele leidrade soos in prente en boekomslae om die verloop van die storie te voorspel
  • Identifiseer kern besonderhede in die teks
  • Beplan, redigeer en bied eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees

PRENTE IS IN SWART & WIT

23 reviews for Sprokie Verhale: Repelsteeltjie

  1. mari de beer (verified owner)

  2. Yonelda (verified owner)

  3. Christi Clements (verified owner)

  4. Lila Oberholzer (verified owner)

  5. Wilma Engelbrecht (verified owner)

  6. Odette van Rooyen (verified owner)

    Love it!!

  7. Jennifer Spear (verified owner)

  8. Sanet Grundlingh (verified owner)

  9. Marna Welgemoed (verified owner)

  10. Erica Cloete (verified owner)

  11. Rene Schmidt (verified owner)

  12. Francisca Barnardt (verified owner)

  13. Yolande DE Villiers (verified owner)

  14. Anonymous (verified owner)

  15. Mariska Briers (verified owner)

  16. Mariette Hordijk (verified owner)

  17. Veruschka Ferreira (verified owner)

  18. Sonika Ferreira (verified owner)

  19. Noreen Geldart (verified owner)

  20. Naomi kriek (verified owner)

  21. Lolita Cairncross (verified owner)

    Die kinders geniet alles saam met my!

  22. Lolita Cairncross (verified owner)

  23. Hester Deschamps (verified owner)

Add a review