Taalgebruik Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 1 Taakkaarte

R28.75 incl. VAT (15%)

(34 customer reviews)

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Inhoud:

  1. Skryfkonvensies (Leestekens)
  • Oorsig tov leestekenreëls en gebruik en toepassing van die leesteken.
  • Hoofletters; punt; komma; vraagteken; dubbelpunt; aanhalingstekens,
  • 3x Taakkaarte

2.  Tydsvorme

  • Teenwoordig-; verlede- en toekomende tyd.
  • Bestudeer die voorbeeld en skryf die sinne in die aangeduide tyd sonder die gebruik van ‘n raamwerk.
  • Bestudeer die voorbeeld en skryf die sinne in die aangeduide  tyd met die gebruik van ‘n raamwerk. (Gister het/was…; Môre sal…)
  • 4x Taakkaarte

3.  Antonieme en Sinonieme

  • Betekenis van antonieme & sinonieme
  • Voltooi die sin deur die korrekte antoniem/sinoniem in te vul.
  • 4x Taakkaarte

4.  Woordsoorte

  • Voorsetsels:

’n Voorsetsel is ’n klein woordjie wat die posisie van ’n selfstandige naamwoord aandui

  • Voegwoorde:

‘n Voegwoord voeg twee sinne aanmekaar.
Die woordorde van die sin mag verander.
Onthou, gebruik ‘n komma voor maar en want.

  • Selfstandige naamwoord:

Kan jy daaraan vat of dit sien?
Het die woord ‘n meervoudsvorm?
Kan daar ‘n die of ‘n voor die woord staan?

Onthou, ‘n sin kan meer as een s.nw he!

  • Byvoeglike naamwoord:

‘n Byvoeglike naamwoord beskryf die selfstandige naamwoord.
‘n B.nw het trappe van verlykking bv. mooi, mooier, mooiste

  • Werkwoord:

Kan jy hy of sy voor die woord gebruik? bv. Sy skop.
Het die woord ‘n verledetydsvorm? skop – geskop.

  •    (8x Taakkaarte)

5.  Afkortings

  • Skryf die dae van die week
  • Skryf die maande van die jaar
  • 2x Taakkaarte

‘n Afkorting is ‘n verkorte skryfwyse vir ‘n woord, woordgroep of naam van ‘n organisasie.

Dit word slegs in geskrewe taal gebruik. Een of meer letters van die woord word weggelaat om ‘n afkorting te vorm. Baie afkortings eindig met ‘n punt.

 

34 reviews for Taalgebruik Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 1 Taakkaarte

  1. Marzanne (verified owner)

    Regtig oulik met n ietsie van als in… kan nie wag vir die volgendes nie…

  2. Sonja Ferreira (verified owner)

  3. Maroldia Seas (verified owner)

    ?

  4. Erika Lotriet (verified owner)

  5. Heila Barkhuizen (verified owner)

  6. Riette Taylor (verified owner)

  7. Marlene Streicher (verified owner)

    Sien bo.

  8. Chantel (verified owner)

  9. Lee-Ann Crossman (verified owner)

  10. Nicolene (verified owner)

  11. LIZELLE MAYERS (verified owner)

  12. Evette Harrison (verified owner)

    Die boekie gaan baie help.

  13. Giorgette (verified owner)

  14. Julene Farmer (verified owner)

    Very good

  15. Elaine Geldenhuys (verified owner)

    Been using My Klaskamer since my son was GR 1 now GR 3. So helpfull for the extra revision with normal homework so i can also see where he struggles and then do her workbooks to practice. A absolute must ❤

  16. Anonymous (verified owner)

  17. Louise Vermeulen (verified owner)

  18. Corne De Kock (verified owner)

  19. Annette Taljaard (verified owner)

  20. odette Gerber (verified owner)

  21. Lerine Joubert (verified owner)

    Maklik verstaanbaar. Kids geniet die uiteensetting

  22. Anonymous (verified owner)

  23. Maleen Van Deventer (verified owner)

  24. Marloise Potgieter (verified owner)

  25. Mariska Louw (verified owner)

  26. Michelle (verified owner)

  27. Leigh Pick (verified owner)

  28. Monica van den Berg (verified owner)

  29. Jennifer de Kock (verified owner)

  30. Anonymous (verified owner)

  31. carien venter (verified owner)

  32. Letishia Coetzee (verified owner)

  33. Annemie Oosthuizen (verified owner)

  34. Isabel Geldenhuys (verified owner)

Add a review