Taalgebruik Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 2 Taakkaarte

R25.00 excl. VAT

(28 customer reviews)

Description

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Inhoud:

  1. Skryfkonvensies (Leestekens)
  • Oorsig tov leestekenreëls en gebruik en toepassing van die leesteken.
  • Hoofletters; punt; komma; vraagteken; dubbelpunt; aanhalingstekens,
  • 3x Taakkaarte

2.  Tydsvorme

  • Teenwoordig-; verlede- en toekomende tyd.
  • Skryf sinne in die verlede- en toekomende tyd met die gebruik van ‘n raamwerk                                               bv. Begin die sin met “Môre sal … / Gister het…”
  • Skryf sinne in die verlede- en toekomende sonder die gebruik van ‘n raamwerk                                             bv. Piet skop die bal – Piet het die bal geskop – Piet sal die bal skop.
  • Onderstreep die woorde wat aandui in watter tydsvorme die sin is en benoem die tydsvorm van elke sin.
  • 5x Taakkaarte

3.  Antonieme en Sinonieme

  • Betekenis van antonieme & sinonieme
  • Voltooi die sin deur die korrekte antoniem/sinoniem in te vul.
  • 4x Taakkaarte

4.  Woordsoorte

  • Voorsetsels: Voltooi die sin deur die korrekte voorsetsel in te vul.
  • Voegwoorde: Verbind twee sinne deur die voegwoord in hakies te gebruik.
  • Selfstandige naamwoord: Onderstreep die s.nw in elke sin.
    Skryf die sin oor en gebruik ‘n b.nw om die s.nw te beskryf.                                                                                     Herken eiename en soortname

 

  • Byvoeglike naamwoord: Voltooi die sin deur ‘n toepaslike byvoeglike naamwoord te gebruik.
  • Werkwoord: Voltooi die sin deur ‘n toepaslike werkwoord in te vul.
  • 8x Taakkaarte

5.  Afkortings

  • Aanspreekvorms bv. meneer – mnr. en gebruik in sinne.
  • Algemene afkortings bv. asseblief – asb. ; byvoorbeeld – bv. en gebruik in sinne
  • 2x Taakkaarte

6.  Sinsoorte

  • Benoem die sinsoort: stelsin, vraagsin of uitroepsin.
  • Skryf jou eie stelsin, vraagsin en bevelsin.
  • 2x Taakkaarte

28 reviews for Taalgebruik Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 2 Taakkaarte

  1. Maroldia Seas (verified owner)

    ?

  2. Ronelle Muller (verified owner)

    Awesome!

  3. Anonymous (verified owner)

  4. Milanie Keller (verified owner)

  5. Danel Venter (verified owner)

  6. Marlene Streicher (verified owner)

    Baie dankie vir hierdie handige hulpmiddels in die klas. Sien bo.

  7. Chantel (verified owner)

  8. Henda Visser (verified owner)

    Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS

  9. Zelda Peters (verified owner)

    Baie oulike werk

  10. Lee-Ann Crossman (verified owner)

  11. Nicolene (verified owner)

  12. LIZELLE MAYERS (verified owner)

  13. Mandi Clark-Brown (verified owner)

  14. Anmari Janse van Rensburg (verified owner)

  15. Giorgette (verified owner)

  16. Greta Du Plessis (verified owner)

  17. Riette Taylor (verified owner)

    As ‘n mamma wat tuisskool, geniet ek hierdie produkte vreeslik baie. Dit gee my genoeg struktuur om te weet dat ek alles dek; ek kan net volg, maar dit druk my ook nie in ‘n boks soos sommige ander programme nie.

    Die feit dat die werk in kwartale verdeel is, is ook puik. (Dis dalk iets wat by die Engels ook gedoen kan word?)

    Dit maak my lewe baie makliker. Ek wens dat ek dit met my 2 oudstes al gehad het, maar Boetie#3 trek nou al daai voordeel 😉

  18. Anel De Bruyn (verified owner)

  19. Althea Gordon (verified owner)

  20. Lerine Joubert (verified owner)

  21. Leigh Pick (verified owner)

  22. Renate Botha (verified owner)

  23. Mariska Louw (verified owner)

  24. Michelle (verified owner)

  25. Amariska Smith (verified owner)

  26. Ané Keyser (verified owner)

  27. Adri Theron (verified owner)

  28. Carmen Van Schalkwyk (verified owner)

    Uitstekende produk

Add a review