Uile Klaskamer Reëls

R10.00

(13 customer reviews)
Category:

Description

Uile Klaskamer Reëls

  • Ek luister met aandag as Juffrou praat.
  • Ek steek my hand op as ek iets wil vra of sê.
  • Ek volg instruksies vinnig en flink.
  • Ek loop nie rond in die klas sonder toestemming nie.
  • Ek hou my tafel altyd netjies en skoon.
  • Ek praat in ‘n fluisterstem terwyl ek werk.
  • Ek toon respek vir my maats en
    hulle besittings.
  • Ek probeer om altyd my beste te gee.

13 reviews for Uile Klaskamer Reëls

  1. Christa Oosthuizen (verified owner)

  2. Elize Odendaal (verified owner)

  3. IJ Murray (verified owner)

  4. Liezl Hiten (verified owner)

    Excellent

  5. Nelmarie (verified owner)

  6. Anonymous (verified owner)

  7. Courtney Cloete (verified owner)

  8. Chantell van Rensburg (verified owner)

  9. Karin Myburgh (verified owner)

  10. Lorraine (verified owner)

  11. Stephani Swart (verified owner)

  12. Anonymous (verified owner)

  13. Surika Steyn (verified owner)

Add a review