Vloot Klaskamer Reëls

R10.00 excl. VAT

(2 customer reviews)
Category:

Description

Vloot Klaskamer Reëls

# 1 Luister met aandag as Juffrou praat.

#2 Steek jou hand op as jy iets wil vra of sê.

#3 Moenie in die klas rondloop nie.

#4 Hou jou tafel altyd netjies.

#5 Praat altyd in ‘n fluisterstem,

#6 Volg instruksies vinnig en flink.

#7 Werk netjies in jou boeke.

#8 Toon altyd respek vir ander.

#9 Hou jou juffrou gelukkig.

2 reviews for Vloot Klaskamer Reëls

  1. Lorraine (verified owner)

  2. Clementine Arendse (verified owner)

Add a review