Wilde Diere Klaskamer Dekor

R195.50 incl. VAT (15%)

(1 customer review)

Description

Wilde Diere Klaskamer Dekor

  1. Welkom Banier
  2. A3/A4 Weerkaart
  3. Alfabet Drukskrif
  4. Alfabet Lopende Skrif
  5. Klanke
  6. Klasreëls
  7. Tienblok
  8. Getallelyn 1-100
  9. Getalle 1-1000
  10. Getalleblok 1-120
  11. Dae van die Week / Maande van die Jaar
  12. Beloningskaart
  13. Verjaardagkaart
  14. Kleure
  15. 2-D Vorms
  16. 3-D Voorwerpe
  17. Emosies
  18. Klas Opskrifte
  19. Motiverings
  20. Weeklikse Beplanner
  21. Bewerkbare Hulpbronne

1 review for Wilde Diere Klaskamer Dekor

  1. Anne-Mie Hopkins (verified owner)

    Omdat dit vir ‘n Graad R klas is, is daar sommige goed wat ek nie gaan gebruik nie, maar dit is baie mooi en duidelik.

Add a review