Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 1 Wiskunde Konsepte Boek 10
Sluit konsepte in:
- Skat eers hoeveel en tel dan die prentjies in die blok
- Tel deur groepering in veelvoude van 2’e, 5’e en 10’e
- Gebruik die getallekaart om aan en terug te tel
- Lees getalname en getalsimbole
- Luister en skryf die getalsimbool
- Skryf getalname tot twintig
- Beskryf, vergelyk en orden versamelings
- Beskryf, vergelyk en orden getalle
- Getalkombinasies van 10
- Ranggetalle: 1ste eerste – 10de tiende
- Getalbegrip: Vergelyk getalle
- Plekwaarde
- Uitgebreide notasie: T + E
- Suid-Afrikaanse Geld: Munte & Note
- Optelling en Aftrekking
- Herhaalde Optelling
Natasha Van der merwe (verified owner) –
Liefste Kobie
Ek het n multigraad klas so ek koop ongelooflik baie aan by jou en was nog nooit ontevrede nie. Ek betaal elke sent met n glimlag wetende dat jou produk 100% ooreenstem met kurrrikulum behoeftes. Baie baie dankie!
Teresa Botes (verified owner) –
Beatrix Koekemoer (verified owner) –
Erna De Bruin (verified owner) –
Annelien Burger (verified owner) –
Mathilda (verified owner) –
Amanda Uys (verified owner) –
Dankie vir al jul moeite
El freda UNGERER (verified owner) –
Christelle Taljaard (verified owner) –
Bianca Keet (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Simone Smith (verified owner) –
Simone Pretorius (verified owner) –
Madelein (verified owner) –
karen basson (verified owner) –
Will be using this book in grade 2 to help determine learners knowledge and skills. Book 10 ,11 and 12 can be us3f in grade 2 first term.
Renette Fourie (verified owner) –
Juanita V. (verified owner) –
Maryke Koekemoer (verified owner) –
Louise S. (verified owner) –
Ronel Naude (verified owner) –
Melinda (verified owner) –