Wiskunde Graad 1 Konsepte Boek 11

(7 customer reviews)

R25.00

Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 1 Wiskunde Konsepte Boek 11

Sluit konsepte in:

  • Tel hoeveel prentjies daar is van elk
  • Gebruik jou getallekaart om aan en terug te tel in 1’e, 2’e, 5’e & 10’e
  • Voltooi die getallekaart tot 100
  • Optelling tot 20
  • Tel in veelvoude van 10’e en skryf die getalname
  • Lees getalname en skryf die korrekte getalsimbool
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle
  • Hersien getalkombinasies tot 10
  • Hoofrekene: Beantwoord die vrae
  • Ranggetalle 1ste -eerste tot 10de – tiende
  • Optel/aftrek met 0
  • Getalbegrip: Meer/minder as
  • Ewe/onewe getalle
  • Kompenseer en herbenoem
  • Tegnieke: Aantel / terug tel
  • Deel ewe getalle
  • Deel onewe getalle
  • Herken plekwaarde
  • Uitgebreide Notasie
  • Bewerkinge met geld
  • Optelling & Aftrekking van 2-syfer getal met ‘n 1-syfer getal

7 reviews for Wiskunde Graad 1 Konsepte Boek 11

  1. Teresa Botes (verified owner)

  2. Beatrix Koekemoer (verified owner)

  3. Erna De Bruin (verified owner)

    Baie dankie dat jy jou ure en ure se harde werk vir ons beskikbaar stel. Ek het al 12 boekies bestel en dis regtig weldeurdagte leermateriaal wat my las baie ligter maak en my kinders gaan soveel baat by hierdie ekstra oefeninge. Baie se├źn vir jou, Kobie.

  4. Annelien Burger (verified owner)

  5. El freda UNGERER (verified owner)

  6. Christelle Taljaard (verified owner)

  7. Bianca Keet (verified owner)

My Inkopies