Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 1 Wiskunde Konsepte Boek 12
Sluit konsepte in:
- Voltooi ‘n getallekaart vanaf 1 – 100
- Gebruik jou getallekaart om aan en terug te tel in veelvoude van 2’e, 5’e en 10’e
- Tel deur groepering
- Herhaalde Optelling: Teken groepe van… en skry ‘n getalsin
- Tel aan in 2’e vanaf 2 – 100 om die prentjie te voltooi (dot-to-dot)
- Skryf die getalname vanaf een tot twintig
- Lees getalname en omkring korrekte getalsimbool tot 99
- Orden getalle: Meer/minder as
- Verdubbel/Halveer heelgetalle deur ‘n getalsin te skryf
- Hoofrekene
- Getalkombinasies tot 10
- Gebruik die getallelyn en voltooi trein somme
- Voltooi die tabel deur aan of terug te tel (+/- 1, 2, 5, 10)
- Rangorde: 1ste eerste – 10de tiende
- Plekwaarde
- Uitgebreide Notasie
- Bewerkinge met geld
- Konteksvrye Berekeninge
- Herken 3-D voorwerpe
- Voltooi ‘n “maze”
- Self-Assessering
Teresa Botes (verified owner) –
Moira Mentoor (verified owner) –
Beatrix Koekemoer (verified owner) –
Erna De Bruin (verified owner) –
Baie dankie dat jy jou ure en ure se harde werk vir ons beskikbaar stel. Ek het al 12 boekies bestel en dis regtig weldeurdagte leermateriaal wat my las baie ligter maak en my kinders gaan soveel baat by hierdie ekstra oefeninge. Baie seën vir jou, Kobie.
Annelien Burger (verified owner) –
Amanda Uys (verified owner) –
Uitstekend
El freda UNGERER (verified owner) –
Anne-Marie Proper (verified owner) –
Madelise Hitge (verified owner) –
Christelle Taljaard (verified owner) –
Bianca Keet (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Simone Pretorius (verified owner) –
Suzette Strydom (verified owner) –
Uitstekend
Danielle Lang (verified owner) –
Jeannette Deyzel (verified owner) –
karen basson (verified owner) –
Sonja Van Aswegen (verified owner) –
Renette Fourie (verified owner) –
Liské Hartzenberg (verified owner) –
Juanita V. (verified owner) –
ANSIE Van Niekerk (verified owner) –
Louise S. (verified owner) –
Ronel Naude (verified owner) –
Gerda Van Kleef (verified owner) –
Baie goed saam gestel en inlyn met die Caps. Dit help my klaar baie.
Melinda (verified owner) –