Description
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 1 Wiskunde Konsepte Boek 4
Sluit konsepte in:
- Tel voorwerpe (prentjies)
- Teken die korrekte getal prentjies
- Tel aan en terug op ‘n getallelyn in 1’e, 2’e, 5’e 3’e, 10’e
- Voltooi ‘n getalpatroon deur aan of terug te tel
- Vergelyk versamelings/getalle/getalname: meer of minder
- Voltooi meer as /minder as deur ‘n getallelyn te gebruik
- Orden getalle van klein > groot en groot > klein
- Orden getalle: voor, tussen & na
- Omkring die kleinste/grootste getal
- Lees getalname, herken getalsimbole en skryf getalname
- Voltooi die getallekaart vanaf 1 tot 30
- Luister na die getalsimbool, omkring dit op die getallekaart en skryf dit in ‘n 2-D vorm
- Getalkombinasies van 5
- Verdubbeling & Halvering
- Herhaalde optelling
- Ewe getalle
- Wys ‘n optel/aftrek som op ‘n getallelyn
- Optelling & Aftrekking tot 20
- Herken SA munte en note
Teresa Botes (verified owner) –
Beatrix Koekemoer (verified owner) –
Erna De Bruin (verified owner) –
Annelien Burger (verified owner) –
Estie Smith (verified owner) –
Nadia Erasmus (verified owner) –
El freda UNGERER (verified owner) –
Jonette Willemse (verified owner) –
gerida caricato (verified owner) –
Ek is baie tevrede
Inge de Koker (verified owner) –
Beste Beste! Hou skool by ‘n landelike skool. Ek gebruik dit in my flippies. AMAZING dis kindervriendelik en ons oefen dit oor en oor.
Nicky Barnard (verified owner) –
Merilene Hanse (verified owner) –
Goeie diens
Renette Fourie (verified owner) –
Marina Bornman (verified owner) –
sarie Jacobs (verified owner) –
Strauss Gerda (verified owner) –
ANSIE Van Niekerk (verified owner) –
Liandi Haarhoff (verified owner) –
Baie oulik, in geheel maak dit mamma se werk aansienlik makliker! Verstaanbaar vir my kind, sy geniet die boeke vreeslik baie.
Anonymous (verified owner) –
Goed uiteengesit
charmaine de lange (verified owner) –