Wiskunde Graad 1 Konsepte Boek 5

R25.00

(17 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 1 Wiskunde Konsepte Boek 5

Sluit konsepte in:

  • Tel voorwerpe (prentjies) en skryf die getalsimbool
  • Herken en lees getalsimbole vanaf 1 – 50
  • Gebruik ‘n getallekaart om aan/terug te tel
  • Vergelyk heelgetalle: meer en/of minder as
  • Herken getalkombinasies tot 5
  • Getalkombinasies van 6
  • Lees die getalnaam en skryf die simbool tot 15 vyftien
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 10
  • Orden getalle vanaf klein > groot / groot > klein
  • Verdubbeling en halvering
  • Ranggetalle: 1ste eersteĀ  – 6de sesde
  • Ewe getalle
  • Verdeel ewe getalle gelykop
  • Stel bekend: Juffrou Ene
  • Stel bekend: Meneer Tiene
  • Herhaalde optelling deur ‘n prent te gebruik
  • Voltooi ‘n getallekaart en tel aan en terug in veelvoude van 2’e, 5’e en 10’e
  • Optelling tot 15 m.b.v. ‘n getallelyn
  • Aftrekking tot 15 m.b.v. ‘n getallelyn
  • Herken kenmerke van Suid-Afrikaanse muntstukke

17 reviews for Wiskunde Graad 1 Konsepte Boek 5

  1. Teresa Botes (verified owner)

  2. Beatrix Koekemoer (verified owner)

  3. Erna De Bruin (verified owner)

  4. Heidi Prinsloo (verified owner)

  5. Annelien Burger (verified owner)

  6. Rina Peens (verified owner)

  7. Natasha Reyneke (verified owner)

  8. Fransie Paterson (verified owner)

    Outstanding!!! Fast and Furios!!!

  9. El freda UNGERER (verified owner)

  10. Retha Gee (verified owner)

    Uitstekend

  11. Jonette Willemse (verified owner)

  12. Renette Fourie (verified owner)

  13. Strauss Gerda (verified owner)

  14. ANSIE Van Niekerk (verified owner)

  15. Tertia Mari Fouche (verified owner)

    Werkskaart is ongelooflik mooi en netjies!

  16. Liandi Haarhoff (verified owner)

    Baie oulik, in geheel maak dit mamma se werk aansienlik makliker! Verstaanbaar vir my kind, sy geniet die boeke vreeslik baie.

  17. Annamarie Barnard (verified owner)

Add a review