Wiskunde Graad 1 Konsepte Boek 6

R25.00

(14 customer reviews)
Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 1 Wiskunde Konsepte Boek 6

Sluit konsepte in:

  • Tel voorwerpe (prentjies) en skryf die getalsimbool
  • Tel deur groepering as ‘n strategie te gebruik
  • Gebruik ‘n getallekaart om in veelvoude van 2’e, 5’e & 10’e te tel
  • Vergelyk heelgetalle op ‘n getallelyn t.o.v. meer/minder as
  • Hersien Getalkombinasies tot 6
  • Herken, lees en skryf getalsimbole tot 50
  • Skryf getalname
  • Orden getalle tot 15: voor, tussen, na
  • Vergelyk getalle deur woordeskat: kleiner as; groter as, gelyk aan
  • Orden ‘n reeks getalle vanaf die kleinste tot die grootste
  • Herhaalde optelling: Skryf ‘n getalsin en wys die som op ‘n getallelyn
  • Gelyke verdeling: Verdeel ‘n getal gelykop sodat almal ewe veel kry
  • Verdubbel kolle en skryf ‘n getalsin
  • Hersien: Juffrou Ene & Meneer Tiene
  • Bou getalle op deur visuele hulpmiddel te gebruik
  • Optelling en aftrekking op ‘n getallelyn
  • Herken 2-D vorms

14 reviews for Wiskunde Graad 1 Konsepte Boek 6

  1. Teresa Botes (verified owner)

  2. Beatrix Koekemoer (verified owner)

  3. Erna De Bruin (verified owner)

  4. Corrien Basson (verified owner)

  5. Annelien Burger (verified owner)

  6. Rina Peens (verified owner)

  7. El freda UNGERER (verified owner)

  8. Jonette Willemse (verified owner)

  9. Elanie Van Wyk (verified owner)

  10. Nicky Barnard (verified owner)

  11. Renette Fourie (verified owner)

  12. Juanita Van Wyk (verified owner)

  13. ANSIE Van Niekerk (verified owner)

  14. Tertia Mari Fouche (verified owner)

    Mal oor die boekie!

Add a review