Wiskunde Graad 1 Konsepte Boek 9

(7 customer reviews)

R25.00

Category:

Description

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 1 Wiskunde Konsepte Boek 9

Sluit konsepte in:

  • Skatting
  • Gebruik ‘n getallekaart om aan/terug te tel vanaf 1-80
  • Getalkombinasies van 9
  • Hersien getalkombinasies van 1 tot 8
  • Herbenoem getalsinne
  • Lees en skryf getalsimbole
  • Lees en skryf getalname
  • Gebruik ‘n getallelyn om getalle te vergelyk
  • Orden getalle vanaf groot na klein
  • Herbenoem en kompenseer: Bou ‘n tien
  • Verdubbel getalle
  • Tel aan en terug
  • Herhaalde optelling
  • Plekwaarde: Breek getalle op in veelvoude van tiene en ene
  • Optelling & Aftrekking van 2-syfer getal met 1-syfer getal
  • Bewerkinge met geld: Rand + sent
  • Kopieer patrone
  • Lengte

7 reviews for Wiskunde Graad 1 Konsepte Boek 9

  1. Natasha Van der merwe (verified owner)

  2. Teresa Botes (verified owner)

  3. Beatrix Koekemoer (verified owner)

  4. Erna De Bruin (verified owner)

  5. Annelien Burger (verified owner)

  6. El freda UNGERER (verified owner)

  7. Christelle Taljaard (verified owner)

My Inkopies