Description
Wiskunde Graad 1 Kwartaal 1 Konsepte Aktiwiteitsboek 1- 3 (70x bladsye)
- Hierdie boekies sal jou as ouer/opvoeder help om jou kind toe te rus met goeie begrip en vaardigheid om basiese Wiskunde-konsepte soos voorgeskryf deur KABV te bemeester, sodat hy/sy die regte boustene en grondslag het vir hoër-orde Wiskunde.
- Die boekies is kindervriendelik en propvol aktiwiteite om leerder genoeg geleentheid te bied vir vaslegging van konsepte.
- 3x Boekies ingesluit
Nandalie Brits (verified owner) –
charmaine de lange (verified owner) –
Ek gaan defnitief weer van jul gebruik maak dit is wonderlik
Jolandi Meintjes (verified owner) –
Sarene Hurter (verified owner) –